Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 22 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die hartjie van KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Saints View is stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste van die eenhede het lieflike uitsigte oor die see.

Saints View Resort Unit 22 het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitarea beskik oor voorafbetaalde lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea en die hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die luukse oord het 'n 18 putjie-minigholfbaan, 'n klimraam en 'n pragtige swembad. Veilige kelderparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is talle besienswaardighede in die area en gaste kan 'n maaltyd by Mac Banana, Deli & Bakery of Mac Fish geniet. Doendinge in die area sluit verfbal-skiet, spesialiteitswinkels, voëlkyk, 'n klimraam en speelarea vir kinders, 'n skoenlapperdom en ponie-ritte in.

Die Wild Coast Sun Casino is naby Port Edward en Lake Eland is die ideale plek om bietjie rond te loop. Kinders kan ook 'n opvoedkundige uitstappie na Pure Venom slangpark naby Shelly Beach geniet en gaste kan by Must-Byt bootritte, visvang, diepsee-besigtiging en diepsee-swem in Shelly Beach geniet. Ouers kan ook aandete en dans by Pistols Saloon net buite Ramsgate geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View Resort Unit 22 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Saints View Resort Unit 22
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05dc3d8f8a73eb54039c5fc910931b887e445acd556c1c6ca0cfa40a7040b8a690c180a9ebc610dc825649e82f49333aa5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.832177 30.398522