Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 23

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 23 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping wat in die hartjie van die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal geleë is. Saints View is stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste van die eenhede het lieflike uitsigte oor die see.

Saints View Resort Unit 23 het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad. Gaste moet hul eie handdoeke en DStv-dekodeerder met die slimkaart saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitarea beskik oor voorafbetaalde lugversorging. Die sitarea en die hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die luukse oord het 'n 18 putjie-minigholfbaan, 'n klimraam en 'n pragtige swembad (ná Covid-19 eers weer beskikbaar). Veilige kelderparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste word aangemoedig om die bekende Waterwêreld in die Wild Coast Sun, Mac Bananas sowat 5 km vanaf Port Edward, Lake-eiland en die plaaslike plesierbootuitstappies op die see te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View Resort Unit 23 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Saints View Resort Unit 23
Netheid
2.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 23 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d59872115d964a096973ba9ea537b9d13f738bb18f744376cb585b23f0a631d2b7a22ba27c4c7722b83857aba1c42ccfff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem