Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 24

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R1 160 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 24 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die Saints View-oord in die hartjie van die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Saints View is stapafstand vanaf Uvongo se gewilde hoofstrand met sy prentjiemooi strandmeer. Die meeste van die eenhede bied pragtige see-uitsigte.

Saints View Resort Unit 24 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Elke badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitarea het lugversorging wat met koopkrag werk, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea en hoofslaapkamer bied toegang tot 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Hierdie luukse oord spog met 'n minigholfbaan met 18 putjies, 'n klimraam en 'n pragtige, sprankelende swembad. Kelderparkeerplek op die perseel word voorsien.

Doendinge en trekpleisters in die omgewing sluit middagete by Mac Banana, verfbal, Deli & Bakery, Mac Fish, winkels, voëlkyk, klimraam, speelareas vir kinders, skoenlapperkyk en ponieritte in.

Onderweg na Port Edward vind jy ook Wild Coast Sun Casino en Eilandmeer. Pure Venom is op die Izotha-pad naby Shelly Beach.

In Shelly Beach vind jy die Must-Byt-visvangplek met bootritte, diepseevaarte en diepseeswem.

Pistols Saloon net anderkant Ramsgate is ideaal vir aandete en dans.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View Resort Unit 24 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Saints View Resort Unit 24
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2577a3769fafd0f50a4995388b6f4d7f4150a48c5fb0d45054733a81dedb97a81aefbbdf07a00cf08ac58b3af2f06e1057b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 160 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.832177 30.398522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem