Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 25

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Saints View Resort Unit 25 is op die tweede verdieping in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Hibiskuskus. Dié veilige selfsorgwoonstel is stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand en skilderagtige strandmeer. Die meeste eenhede bied pragtige uitsigte oor die see.

Saints View Resort Unit 25 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea wat geskik is vir kinders. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad. Gaste moet hul eie handdoeke saambring of kan dit en die lugversorging in die sitarea teen 'n ekstra koste huur.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer bied voorafbetaalbare lugversorging. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.

Dié luukse oord beskik oor 'n minigholfbaan met 18 putjies, 'n klimraam en 'n pragtige swembad. Veilige parkeerplek is in die kelder beskikbaar.

Kom besoek die bekende Water World in Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward en Lake Eland. Jy kan ook bootvaarte op die see geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Saints View Resort Unit 25 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Saints View Resort Unit 25
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Saints View Resort Unit 25 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b68b2fdc78e6e11dcd4c50b8f6c61260a683197dbccf6a64c907e3340f243858545bdac830d071433ef864331f4caf2fb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.832177 30.398522