Saints View Resort Unit 25
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R1 040 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Saints View Resort Unit 25 is op die tweede verdieping in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Hibiskuskus. Dié veilige selfsorgwoonstel is stapafstand vanaf die gewilde Uvongo-hoofstrand en skilderagtige strandmeer. Die meeste eenhede bied pragtige uitsigte oor die see.
Saints View Resort Unit 25 het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea wat geskik is vir kinders onder 12. Elke badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer bied voorafbetaalbare lugversorging. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe.
Dié luukse oord beskik oor 'n minigholfbaan met 9 putjies, 'n klimraam en 'n pragtige swembad. Veilige parkeerplek is in die kelder beskikbaar.
Kom besoek die bekende Water World in Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward en Lake Eland. Jy kan ook bootvaarte op die see geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Saints View Resort Unit 25 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 656
Jaar gelys 9
Ligging
- Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Saints View Resort Unit 25 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Op die hoek van Collin-straat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom