Saints Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % off

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Belasting en Ekstras
Belangrike inklokinligting:
- Daar is geen personeel op die perseel nie.
- Gaste word met aankoms op die perseel verwelkom indien vooraf gereël word. Gaste word versoek om hul beoogde aankomstyd te voorsien en om die instansieverteenwoordiger te laat weet wanneer hulle 30 minute van die instansie af is.
- ID/Paspoorte van elke gas wat op die perseel bly moet met aankoms voorsien word.

Breekskadedeposito:
- R5000 word op die gas se bankkaart gereserveer vir die deposito of dit kan met aankoms kontant betaal word.

Laat inklok of vroeë uitklok-beleid:
- Inkloktyd: tussen 14:00 en 21:00
- Uitklok: tussen 07:00 en 10:00
- 'n Fooi van R250 word met aankoms gehef vir gaste wat buite die bogenoemde tye in- of uitklok.

Skoonmaakdiens:
- Skoonmaakpersoneel maak elke weeksdag die eenheid skoon en skoon handdoeke en beddegoed word elke 5de dag voorsien.
- Skoonmaakdienste vir naweke en openbare vakansiedae kan teen 'n ekstra fooi vooraf gereël word. Dié diens moet 24 uur vooraf gereël word en kos R100 per uur (minimum van 3 ure).

Laat inklok- of vroeë uitklok-beleid:
Laat inklok- of vroeë uitklokversoeke kan slegs vooraf bevestig word deur 'n ekstra nag te bespreek. Andersins word versoeke slegs op die dag van aankoms en op die dag van vertrek oorweeg, en 'n halfdagtarief mag van toepassing wees. Gaste moet direk met die gasteverhoudingspersoneel praat.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Saints Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 665 R2 749 per nag (plek vir 6)

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 2 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false