LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saldanha Bay Hotel | LekkeSlaap
+66

Saldanha Bay Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Saldanha Bay Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wickus W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ek het die baie geniet om onbyt te kon eet terwyl ons uitkyk oor die rustige see en die bootjies wat op die helder seewater dryf.

Laraine R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laraine R
Gesin met tieners

Wonderlik

Ons het die verblyf baie geniet en sal dit beslis aanbeveel. Die uitsig is pragtig en daar is heelwat om te doen vir kinders. Die buffet-ontbyt was van die beste wat ons al gehad het. Die grootste verrassing was die oesters! Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Heerlike restaurante teen die see, binne loopafstand. Alles-in-alles 'n heerlike ervaring.

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 51, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd066b439987a97230e10bc60f74ff8e3fb509ff01827f535e104b8ce9101797f9770ebf292b40d396bb146c1cf9d149df152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 51 Main Road Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.008986592239 17.947834934393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!