Salem
Onlangs gelys10 gaste
5 slaapkamers
7 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 323 New Road, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Nieu-Bethesda, bied Salem gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir die hele gesin en vriende.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Twee van die oorblywende slaapkamers is elk gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl 'n ander slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. 'n Aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet is ook beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n gemaklike sitkamer met knus rusbanke, 'n kaggel en 'n aangewese werkruimte. Gratis WiFi-toegang word dwarsdeur die verblyf voorsien.
Buite kan gaste ontspan in die privaat tuin, rustige Karoo-uitsigte vanaf die gemeubileerde patio geniet, afkoel in die plonspoel, of gebruik maak van die braaigeriewe vir buite-etes. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is 'n verskeidenheid museums, restaurante en winkels alles binne loopafstand van die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Malinda Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 362
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 323 New Road, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
323 New Road, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang