Hopetown Akkommodasie by Salem Guest Accommodation | LekkeSlaap
+25

Salem Guest Accommodation

Chalet
Vanaf R570
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Drie klein selfsorg-eenhede naby die N12. Dit is omhein deur 'n hoë heining.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Main House
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Huis met 4 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Twee van die slaapkamers beskik oor dubbelbeddens en die ander 2 kamers beskik oor 2 enkelbeddens elk. Die enkelbeddens kan in koninggrootte-beddens omskep word. Daar is 'n moderne, ten volle toegeruste kombuis wat sal voldoen aan al jou selfsorgbehoeftes. Verder is daar 'n sitkamer met 'n platskerm-TV en volledige DStv asook 'n groot stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 7 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cottage
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Kothuis met 1 slaapkamer wat toegerus is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Neem asb. kennis dat die kombuis ten volle toegerus is vir al jou selfsorgbehoeftes.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Bank , , Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2YjkyZjEwLWQ4M2EtNGNkMS1hMjY5LTk4YzQyZjZjMDM3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R570  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 North Bank Farm 8750 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.591026047811 24.11162674427
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za