LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Salt Life | LekkeSlaap
+20

Salt Life

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ypsilanti-laan 14, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Salt Life bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike smaakvol versierde huis, stapafstand vanaf die strand In Glenashley. Die ligging bied maklike toegang tot plaaslike kroeë, restaurante, Spar en 'n Woolworths.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en die leefarea het 'n eetkamertafel en stoele. Die sitkamer het 'n TV en 'n pool-tafel. Die huis het regdeur lugversorging en word vanaf Maandae tot Vrydae, uitsluitend openbare vakansiedae, skoongemaak.

Die huis het ook 'n swembad en 'n vuurput buite. La Lucia Mall is net 4 minute se ry ver en Gateway winkelsentrum en Cornubia Mall is 10 minute se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Salt Life sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Ypsilanti-laan 14, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ypsilanti-laan 14, Glenashley, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGGrhwBUcawmuUiesmmReppGCPe4sVKqaP6fJ8SSB3IUartupMl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (plek vir 8) 14 Ypsilanti Avenue Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -29.7636 31.06283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!