Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt River Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaapseweg 153, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Salt River Lodge is geleë in 'n uiters rustige omgewing, aan die noordekant van die strandmeer met sy natuurlike laag- en hoogwatergetye. Dis deel van 'n natuurlike voëlreservaat wat die Knysnaloerie, reier en kolganse insluit, hulle kom dikwels uit die swembad water drink!

Daar is 4 kothuise met slaapplek vir 5 gaste. Die kothuise is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, groot yskas-vrieskas en behoorlike braaigeriewe, linne, ens. in. Woonstelle kan op versoek skoongemaak word. Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel wat krag aan die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag voorsien.

Kothuis 1 is 'n grondverdiepingeenheid met 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank. Die 2 badkamers het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n broodrooster toegerus.

Kothuis 2 is 'n grondverdiepingeenheid met 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n broodrooster toegerus.

Kothuis 3 is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n broodrooster toegerus.

Kothuis 4 is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Hierdie eenheid het 2 badkamers, waarvan elkeen 'n stort, toilet en wasbak het. Die kombuis is met 'n oond, stoof, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n broodrooster toegerus.

Elke kothuis het 'n TV met DStv.

Daar is ook 'n swembad en gemeenskaplike pooltafel vir gaste om te gebruik. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die rivier. Daar is ook 'n omsetter wat die ligte, TV en WiFi sal aan hou gedurende beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 103 resensies vir Salt River Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ou Kaapseweg 153, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salt River Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaapseweg 153, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqx1vE7HwZaRcQWu8tQtDpFRkkFBgMwiZjDjgkSvpfWcgjSP4wO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 5) 103 5 1 5 153 Old Cape Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.035670667799 23.025745153427