Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salty Sandals

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nesan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Salty Sandals
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
John A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Onvergeetlik!

Absoluut! Die ligging en uitsig is asemrowend met die geluid van die see soos musiek in mens se ore. Daarbenewens was ons bevoorreg om die dolfyne te sien baljaar asof hul uitbundig die baaiers vanaf Brittania baai tot by Shelley Point wou groet. Die fasiliteite is luuks en gerieflik en in perfekte werkende toestand. Die seekos potjie getuig van kulinêre vaardigheid par excellence.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Dit is die mees rustigste dorpie waarvoor ons so lank uitgesien het as gesin.

Ons het baie lekker gebly, dis die mooiste huis met die mooiste uitsig waarvoor enige iemand kan vra. Net jammer oor die dame wat die sleutels hanteer se onbeskofte houding teenoor my kinders, dit het 'n demper geplaas op die hele naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H
Saam met vriende

Loved every minute of it.

Was a wonderful holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Tania, all the best for 2024.

Salty Sandals
Yolanda C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ongelooflike mooi en netjiese huis met die mees asemrowende uitsigte! Ek sal enige tyd terug gaan en beslis die plek aanbeveel vir ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Yolanda, I am glad u and the family enjoyed yourself at Salty Sandals.

Salty Sandals
Tina P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina P
Gesin met tieners

Awesome amazing tranquility! Absolutely beautiful!

The house is gorgeous. It truly feels like a home away from home as it ticked all our boxes. The view was magnificent, with each room offering a view of the ocean. We highly recommend it if you are looking for tranquility and fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Tina, you are welcome back anytime.

Salty Sandals
Pieter F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Saam met vriende

Besonders!

Van die deftigste akkommodasie wat ons al gehad het, met uiters professionele ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Pieter, I am glad you enjoyed your stay at our beach house. Trust we see you again.

Salty Sandals
Monique C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Ongelooflike luukse vakansiehuis.

Twee broers het een nag daar oornag met hulle Weskus-toer. Dit was 'n onvergeetlike ervaring vir hulle. Fantastiese luukse huis, alles in die huis om jou gemaklik en tuis te laat voel. Huis was pragtig skoon en netjies. Ongelooflike ervaring om so naby aan die strand te kan wees en die uitsig en seelug te kan geniet. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Monique. I am glad that the brothers enjoyed their stay at our beach house.

Salty Sandals
Yaseen M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yaseen M
Gesin met klein kinders

The perfect house situated on the perfect spot!

My family and I were absolutely blown away when we set foot into the house. The house is beautiful and situated in the perfect spot with spectacular views of the ocean. It is obviously a lot of thinking went into the design of the house. The house comes with absolutely everything you can think of and everything is of high quality. No shortcuts were taken. The house was nice and clean. All in all, it was the perfect place at the perfect spot for my family and we had an absolute blast of a weekend. Two days were just too short so next time we will be sure to extend our stay for at least a week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee aande met vriende en familie in 'n pragtige huis op die strand.

Die bestuur is uiters bekwaam en vriendelik. Die huis is pragtig, goed onderhou en meer as volledig toegerus. Die ligging is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Christo, we enjoyed hosting you.

Salty Sandals
Tertia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Dit was net eenvoudig ongelooflik. Die eienaar was ongelooflik fantasties en het ons vreeslik beïndruk. Ron en Lizette is baie vriendelik en het ons alles mooi verduidelik - hulle was super. Die huis is baie goed uitgelê en in elke vertrek kan jy die see sien wat ongelooflik is. Ons sal dit aanbeveel vir enige groot groep vriende. Ons het eenvoudig lekker gebly en kon nie genoeg van die veiw kry nie. Ons gaan definitief weer daar bly en hierdie keer sal ons vriende saambring. Baie dankie aan 'n super host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Tertia, glad u enjoyed our beach house.

Salty Sandals
Carmen F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen F
Gesin met klein kinders

Beautiful house will all luxury amenities. Beautiful views of the beach.

The best part of our stay was the location. Quiet, almost private access to the pristine beach. Definitely more than we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Carmen, glad you enjoyed your stay.

Salty Sandals
Louretta V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louretta V

Wat 'n ongelooflike, luukse naweek. Droomvakansie-materiaal.

Die uitsig was fantasties. Jy kan die see sien uit elke vertrek in die huis. Baie goed toegerus en maklike toegang na die strand toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you for the kind comments, Louretta. I am glad you and your family enjoyed the beach house.

Salty Sandals
Sj S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj S
Saam met vriende

Heerlik.

Die beskikbaarheid van elektrisiteit gedurende beurtkrag het baie gehelp tot die heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

We're glad you enjoyed your birthday at our beach house, SJ.

Salty Sandals
Denise R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise R
Gesin met klein kinders

Perfect.

Very comfortable accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Denise, I am glad you and your family enjoyed our beach house. Take care.

Salty Sandals
Monica M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Gesin met tieners

Pragtige uitsig!

Die huis is ruim, luuks, modern, baie netjies en skoon. Toegerus met alles waaraan mens kan dink en nog meer. Die uitsig is asemrowend mooi! Ons het die naweek vreeslik geniet! Die kinders kon die veilige strand geniet terwyl ons op die stoep sit en 'n ogie oor hulle hou. Kan dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Monica, for your kind comments; i am glad the family enjoyed themselves. We do try to make the beach house enjoyable for the entire family unit, its wonderful to hear that you experienced it that way.

Salty Sandals
Patricia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S

Fantastic.

Excellent all around and highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Enjoyed interacting/communicating with you, I am glad you chose our beach house and look forward to seeing you again.

Salty Sandals
Riana C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C

Die beste!

'n Pragtige huis - ruim, modern, silwerskoon, gerieflik, 'n ongelooflike, mooi uitsig en uitstekende diens. Baie dankie! Ons het die 5 dae ongelooflik geniet. Dit kon nie beter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Hello Riana, we enjoyed having you and your family over at our beach house. You guys were great guests to have over.
Take care! Happy festive season to you.
Regards, Ron, Lizette and Nesan

Salty Sandals
Riana S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met vriende

Breathtaking Britannia Bay.

Salty Sandals will exceed your expectations! If you are looking for an amazing experience, look no further. This house offers direct access to the beach, unbelievable views, is very neat, new and clean. Additionally it has frameless sliding glass doors for seamless in-and outdoor living. The security system provides peace of mind and we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you for you warm comments Mr Scheepers; I am glad you enjoyed the beach house. Looking forward to welcoming you back in the future.
All the best to you and your family over the festive season.
Regards,
Nesan

Salty Sandals
Brent I - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent I

Absolutely fantastic.

Great home, situated right on the Golden Mile in Brittania Bay. Really modern home with the best finishes, uninterrupted panoramic sea views, very clean with the friendliness of people (hostess and daily help). Thank you Nesan and team for allowing us to share in this very special place and to create such good memories - definitely at the top of my memory list.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Glad you enjoyed your weekend of rest in Britannia Bay, looking forward to hosting you and the extended family again soon.
Take care Brent, all the best for the festive season.
Regards,
Nesan

Salty Sandals
Nadine V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Ongelooflik lekker.

Die woonhuis is verskriklik mooi en groot. Ons het so 'n lekker tyd gehad en die huis soveel geniet. Soveel spasie om te kuier en die omgewing te geniet. Ek sal weer daardie huis kies as ons daardie kant wil vakansie hou. Ek beveel dit aan vir almal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Thank you Nadine, for your kind feedback. I am glad u and your family enjoyed our beach house. Will be happy to see you again in the future. Be Safe!
Regards,
Lizette, Ron and Nesan

Salty Sandals
Gail V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail V
Gesin met tieners

The guest house was awesome.

It's beautiful and perfect for a getaway but yet you feel at home, warm and the view onto the beach from our window is breathless. The house itself truly accommodated each and every guests' needs. From adults to teenagers. I would definitely go back again for another visit. It was relaxing and as I said you still felt home. I have by word of mouth told friends and family about this awesome place. The lady and gentlemen that assisted us gave us a warm welcome on our arrival. They were extremely friendly, approachable and always available should we needed any assistance. Thank you to the both of them you guys made our stay even more enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salty Sandals se terugvoer

Hello Gail,
Thank you for your favourable comments it is much appreciated. Most importantly, we are glad that you and your family enjoyed your stay at our beach house and you experienced it as home, away from home.
Looking forward to your visit again. Be safe.
Regards,
Ron and Lizette.

Salty Sandals
James O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James O
Saam met vriende

Beautiful, spacious and every single item that one would want is there. The owners clearly know what they want and what their guests would ever want.

Great location, awesome views, great hosts, super accommodating and knowledgeable about things to do, places to eat etc, etc. Just awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelyn B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn B
Saam met vriende

Best views and location.

A very modern, spacious, comfortable house right on the beach with all necessities and friendly staff. Everything one needs for a memorable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Mooiste uitsig, fantasties toegerus, uitstekende diens.

Dankie Lizette vir jou uitstekende diens. Ons het ons kuier geniet, plek was superskoon en netjies. Kombuis is goed toegerus en ons het alles gehad wat nodig was. Fantastiese see-uitsig, net 'n paar treë tot op die strand. Ons was 3 gesinne/10 mense en Salty Sandals definitief groot en ruim genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rafnia-singel 4, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa95989c06adcebf212af195e7a635718a97e79cd59eb102606fb73a9d32a7d651808feebce0148d0d0e03c4e0328cdf0b96e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag, vir 10 mense 24 5 1 5 4 Rafnia Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.718310309804 17.93745842576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem