Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sam's Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

YUSUF Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Sam's Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nadia W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia W
Gesin met tieners

Awesome.

Ja, die plekkie is baie mooi uitgerig en ek sal enige tyd weer daarheen gaan. Ek en my gesin het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha N
Gesin met klein kinders

Our stay at Sam's Self-Catering was beyond amazing, loved every single moment of it.

We were amazed as soon as we entered and were blown away by the interior. It is indeed value for money. We loved that Spar was just close by whenever we needed to buy something. The owner and his wife were very friendly, and we could easily communicate with them whenever we needed something. We just loved it and felt really safe at all times. Thanks once again. Would definitely recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mart S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-mart S

Goeie ervaring gewees.

Die eienaar is baie vriendelik en het ons goed verwelkom. Die plek is baie skoon en netjies en daar is veilige parkeerplek. Alles wat jy nodig het is daar binne, van pantoffels tot Amarula in die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keshni G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keshni G
Gesin met klein kinders

It was fantastic.

My family and I received a very home welcome from the hosts. It felt like home. Everything was made to our convenience. Would absolutely recommend a stay if you like a quiet and homely place. Sam's is the place for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Granvelle P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granvelle P
Gesin met klein kinders

Great experience.

It was private, quiet very equipt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Gesin met klein kinders

Tevrede.

Ons het baie lekker gebly, baie netjies en volledig toegeruste selfsorgplekkie. Baie vriendelike ontvangs deur Yusuf en sy vrou en hulle het regtig uit hul pad gegaan vir ons. Sal beslis weer van Sam's Self-Catering gebruik maak. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en netjies!

Baie dankie vir die gasvryheid! Winkel en eetplekke lekker naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief 'n aanbevole verblyf as jy met verkillende mense kan kommunikeer.

Die eienaars is die twee vriendelikste, dierbaarste mense. Altyd besorgd. Als is puik en skoon. Jy voel soos familie. 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sam's Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer.

Sam's Self-Catering
Imtiaz A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imtiaz A
Gesin met klein kinders

Outstandingly neat and good value for money.

Friendly and beautiful place for a small family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sam's Self-Catering se terugvoer

Thank you. Your feedback is important and appreciated.

Sam's Self-Catering
Ansophie N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansophie N
Saam met vriende

Gasvryheid is tops in die "Friendly City".

Ons was baie gelukkig met ons verblyf. Die ligging is nie die beste nie maar ons het nie een oomblik onveilig gevoel nie. Ons kom van China af en was vreeslik tevrede. Die eienaar en sy vrou het uit hul pad uit gegaan om ons te help en welkom te laat voel. Hul het tot vir ons gehelp toe ons probleme in ons motor met on cd-speler ondervind en ons na die regte plekke gestuur. Die eenheid was baie spacious, netjies en gemaklik en ons het lekker gekuier. My seunjie was in sy element en kon tot Cartoon Network kyk. Uit en uit die moeite werd, sal maklik weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Sal definitief weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sam's Self-Catering se terugvoer

Baie dankie. U terugvoering is vir ons belangrik en dit word waardeer.

Sam's Self-Catering
Lizette V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Friendly and helpful.

Very well done to prize hosts, they are friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik en hulpvaardig.

Welgedaan aan die gaste, julle is wenners, hulle was vriendelik en hulpvaardig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sam's Self-Catering se terugvoer

Thank you very much. Your feedback is important for us.

Sam's Self-Catering
Nicky N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky N
Gesin met klein kinders

The hosts were friendly and place was neat and clean, but the area was not what we expected it to be.

Area very scary. Neat apartment. Very friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sam's Self-Catering se terugvoer

As the owner of Sams Self-Catering I hereby wish to respond as follows: The guest arrived at about 16.00 on 4 Nov. 2016 and left at 10.00 the next morning. The booking was for one night only. They did not leave the premises after booking in. I live on the premises and did not experience anything that could have scared my guests during the night. The guests did also not communicate anything in that regard to me. What might have scared them, was when they got lost when entering the city and landed in a vibrant business area about 12 km. from my establishment. After phoning me I directed them out of that area to my establishment. I am of the opinion that it is therefore unfair to say that my establishment is in a scary area.

Sam's Self-Catering
Lydia D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia D
Gesin met klein kinders

Aangenaam en rustig.

Ons het baie rustig gebly. Die plekkie is baie netjies en die eienaars baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolute bliss and the host was amazing!

It was very lovely staying at Sam's Self catering. The place was spotless and had everything we needed. It's close to shopping centres and Yusuf was most helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yedekar R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yedekar R
Gesin met tieners

A very nice, neat place.

See the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sam's Self-Catering se terugvoer

Thank you. Your feedback is important to us in order to improve our service.

Sam's Self-Catering
Meris K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Meris K
Gesin met tieners

Die verblyf was bevredigend.

U en u vrou se vriendelikheid en hulpverlening was 'n riem onder die hart. Die volgende aspekte moet aandag geniet: Lugversorging sal in die toekoms 'n moet word. Indien die besigheid groter groei, sluit die skoonmaak van die blyplek by die prys in. Indien die besigheid groter groei, maak ontbyt deel van die pakket, maar sluit dit by prys in. Die omgewingsnetheid en rigtingaanwysers moet met die stadsraad opgeneem word. Die oprigting van 'n naambord vir u besigheid moet aangebring word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C
Besigheidsreis

Fantasties! Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Sams Self-Catering is 'n skoon en netjiese gastehuis. Alles is nuut en mooi. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeybrook-singel 36, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NmJmNDE2LTQ3YzctNDJjMy1iOTUwLTkyYjg2OWUyYmE1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 36 Honeybrook Crescent Heathpark 6059 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878722000655 25.49572840333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem