Samadiria
Opsomming van Resensie
Marli V - Mei 2022
Gemiddeld
Lekkerste seevakansie nog!
Lees meerThurston A - Mei 2022
Gemiddeld
Ontspannend.
Corna D - Mrt 2022
Gemiddeld
Die verblyf was uitstekend.
Alsje S - Feb 2022
Gemiddeld
Idillies.
Barbara I - Feb 2022
Gemiddeld
Uitstekend!
Nicole E - Jan 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Elize G - Nov 2021
Gemiddeld
Uitstekend! 10/10. Ons sal beslis weer daar bly.
Antonette R - Nov 2021
Gemiddeld
Ongelooflik!
Nadine V - Nov 2021
Gemiddeld
Die lekkerste verblyf!
Michael H - Sep 2021
Gemiddeld
We loved it, quite compact but stylish with everything we needed and an unexpected, fantastic, Continental breakfast thrown in too!
Leslie S - Aug 2021
Gemiddeld
Lovely view and excellent breakfast.
Jacques G - Jul 2021
Gemiddeld
Asemrowende see-uitsig, verblyf is baie netjies en skoon.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Julle is altyd welkom.
Lekker om sulke vriendelike mense te ontvang.
Bly veilig en gesond.
Samadiria,
Sannett.
Truida-mart B - Mei 2021
Gemiddeld
Samadiria se uitstekende ligging en hartlike gasvrou maak die verblyf besonders.
Gerhard V - Apr 2021
Gemiddeld
Baie lekker blyplek!
Marisa B - Apr 2021
Gemiddeld
By Samadiria is dit die naaste wat die hemel op aarde sal wees!
Christa O - Apr 2021
Gemiddeld
Dit was regtig die geld werd. Vriendelike diens en die lekkerste ontbyt.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir die resensie . Bly julle het verblyf geniet .Groete
Sannett
Lizelle J - Mrt 2021
Gemiddeld
Modern, asemrowende uitsig, gasvy en verwelkomend. Skoon en gerieflik.
Vanessa And Dirk S - Mrt 2021
Gemiddeld
Asemrowend. Pragtige uitsig. Vriendelike mense.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir resensie, sien julle volgende jaar.
Sannett Swart
Christine S - Mrt 2021
Gemiddeld
The perfect B&B.
Samadiria se terugvoer
Thank you for lovely review. Hope to see you again.
Sannett Swart.
Kiara F - Mrt 2021
Gemiddeld
Wat 'n fantastiese blyplek!
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word baie waardeer!
Groete
Sannett
Marie M - Mrt 2021
Gemiddeld
Ongelooflikke uitsig.
Linda B - Mrt 2021
Gemiddeld
Puik blyplek!
Elzette G - Des 2020
Gemiddeld
Ongelooflik
Samadiria se terugvoer
Was n groot plesier, kom weer.
Groete,
Sannett Swart
Am D - Nov 2020
Gemiddeld
Pragtige plek
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie verwysing vir Samadiria. Ek waardeer dit en ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet ten spyte van die trap klim. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Ockert G - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker. Sal altyd weer teruggaan.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie Ockert. Hoop om julle gou weer te sien.
Brian R - Mrt 2020
Gemiddeld
Beat all expectations.
Samadiria se terugvoer
Thankyou Brian We are very happy that you enjoyed your stay Would love to have you back In fact looking forward to it
Marius and Sannett
Sonja B - Mrt 2020
Gemiddeld
Mees toegeruste eenheid, skoon, pragtige see-uitsig en vriendelike gashere. Sal weer daar gaan oornag.
Anel L - Feb 2020
Gemiddeld
Very neat, clean and beautiful view.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Anel Ons hoop om jou spoedig weer by ons terug te sien Marius Swart
Jaco V - Feb 2020
Gemiddeld
Absoluut ongelooflik!
Samadiria se terugvoer
Jaco Baie dankie vir mooi resensie Ons hoop om julle binnekort weer te sien
Corrine B - Feb 2020
Gemiddeld
Verwelkoming fantasties, heerlik rustig, uitsig pragtig, lekker privaat.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie Corrine. Sien uit na julle volgende besoek.
Karin P - Jan 2020
Gemiddeld
Daar is nie genoeg sterre om hulle hoog genoeg te rate nie!
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Antonette C - Okt 2019
Gemiddeld
Uitstekend en Afrikaans.
Celeste S - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtige uitsig en netjiese verblyf.
Samadiria se terugvoer
Dankie vir goeie resensie, Celeste. Ons hoop julle kom gou weer kuier.
Lizette V - Okt 2019
Gemiddeld
Asemrowende uitsig.
Lees meerSamadiria se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie Ek is bly julle het dit geniet en julle is altyd welkom om weer te kom Marius Swart
Ina B - Aug 2019
Gemiddeld
Gerieflik en pragtig! Heerlik gebly.
Dalene C - Aug 2019
Gemiddeld
'n Seën vir ander. Kry veel meer as wat ons verwag het. Dankie, pragtige mense.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir pragtige verwysing, Dalene. Bly julle het dit geniet, ons sien uit na julle volgende besoek.
Louise K - Jun 2019
Gemiddeld
'n Asemrowende uitsig laat al jou spanning verdwyn.
Christa O - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was idillies! Lekker gerus en asem geskep.
Samadiria se terugvoer
Dankie vir mooi resensie Christa.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Marius
Gerda V - Apr 2019
Gemiddeld
Lekker bederf by die see!
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie, Gerda. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Ek sien daarna uit om julle weer te ontvang. Marius Swart
Macel F - Apr 2019
Gemiddeld
10/10.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi opinie Ons is bly julle het dit geniet Sien uit na julle weerkoms
Samantha V - Apr 2019
Gemiddeld
Exceptions, great view and the hospitality is great.
Samadiria se terugvoer
Thanks for the lovely review Sam, It was nice hosting you and we are pleased you want to return.
Kind regards
Marius Swart
Marco S - Apr 2019
Gemiddeld
'n Hemelse ligging met netheid en gerief.
Samadiria se terugvoer
Dankie vir mooi resensie Marissa Ek is bly julle het die blyplek geniet en hoop om julle gou weer te sien
John L - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was net wat ons nodig gehad her.
Samadiria se terugvoer
Beste John,
Bae dankie vir mooi resensie. Dit was ‘n plesier om julle te huisves en ek hoop julle het die res van dievwittebrood geniet.
Marius
Jaco V - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit is baie lekker.
Samadiria se terugvoer
Dankie vir mooi resensie. Hoop om julle Heidelbergers gou weer en vir langer te sien.
Leroi C - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Ann-marie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantastiese uitsig.
Bonita E - Mrt 2019
Gemiddeld
Uitstekend!
Samadiria se terugvoer
Bonita, dit was lekker om julle te ontvang en kom kuier gou weer. Dit is 'n pragtige resensie.
Monique P - Mrt 2019
Gemiddeld
Hemels!
Samadiria se terugvoer
Dankie Monique. Bly julle het Samadiria en Heroldsbaai geniet en dankie vir mooi resensie. Ons ontvang julle graag weer.
Ilje N - Feb 2019
Gemiddeld
Absoluut heerlik.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie Ilje. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom gou weer kuier. Dit was lekker om julle te ontvang.
Thomas D - Feb 2019
Gemiddeld
Baie netjiese en moderne eenheid met die pragtigste uitsig.
Samadiria se terugvoer
Thomas,
Baie dankie vir mooi resensie. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Marius
Delina V - Nov 2018
Gemiddeld
Pragtige verblyf, baie rustig asook 'n ongelooflike uitsig.
Samadiria se terugvoer
Delina,
Baie dankie vir besonderse mooi resensie, ons sien al klaar uit na julle terugkoms. Was voorreg om julle te ontmoet.
Marius en Sannett
Lindie L - Nov 2018
Gemiddeld
Die eienaars is ongelooflik gasvry en die ligging van die plekkie is topklas!
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir julle baie mooi oorsig van Samadiria, dit was lekker om julle te ontvang en ons sien na julle volgende besoek
Marius
Jaco K - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Charesa V - Okt 2018
Gemiddeld
Moderne, skoon geriewe met 'n uitsondelike uitsig oor die baai!
Sone P - Jul 2018
Gemiddeld
Besonderse plek, mense, ligging, uitsig, atmosfeer! Alles was net perfek!
Samadiria se terugvoer
Beste Sone,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en hoop julle binnekort weer te sien met ‘n pragtige byvoeging tot die familie.
Groete,
Marius en Sannett
Quintus H - Jun 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir goeie resensie. Ons hoop ons sien julle binnekort weer. Marius en Sannett.
Isabel W - Mei 2018
Gemiddeld
Fantastiese ligging, fantastiese plek, fantastiese gasvryheid.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie Isabel. Dit was aangenaam om julle te ontmoet, en ons hoop julle kom gou weer kuier.
Marius en Sannett Swart.
Lirita E - Mei 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf met perfekte ligging!
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir puik resensie Lirita. Ek is bly julle het dit geniet en sal julle Rawsonvillers baie graag weer wil ontvang. Alles van die beste met die gesinsuitbreiding
Groete
Marius Swart
Henk D - Apr 2018
Gemiddeld
Topklas verblyf met uitstekende kliëntediens.
Samadiria se terugvoer
Beste Henk,
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie. Ek is bly om te sien julle sal weer wil terugkom en niks sal ons groter plesier gee nie.
Groete,
Marius Swart
Corrie P - Apr 2018
Gemiddeld
Lekker plek met vriendelike gasheer
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Liezl G - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlik!
Madi H - Mrt 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf met gasvrye eienaars en pragtige see-uitsig.
Samadiria se terugvoer
Dankie vir resensie Madi
Marchell S - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was heerlik, absoluut die moeite werd!
Samadiria se terugvoer
Marchell baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop julle is binnekort terug
Marius
Alwine S - Feb 2018
Gemiddeld
Pragtige see-uitsig, moderne woonstel en fantastiese gasvryheid!
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie Alwine . Ons is bly julle het dit geniet en sien daarna uit om julle weer te ontvang Marius Swart
Riaan D - Feb 2018
Gemiddeld
Verskriklik mooi en lekker plek.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vie mooi resensie. Ons sal nie anders kan as om altyd vir julle 'n plekkie oop te hou nie.
Madeleine N - Nov 2017
Gemiddeld
Ongelooflik.
Samadiria se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie oor Samadiria. Hoop julle kom kuier gou weer.
Yolande M - Okt 2017
Gemiddeld
So mooi uitsig.
Esmé V - Aug 2017
Gemiddeld
Heerlike oornagplekkie!
Lees meerSamadiria se terugvoer
Baie dankie vir mooi verwysing. Ons is bly dat julle ons fasiliteit geniet het en ek hoop om julle weer in die toekoms te ontvang
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigstraat 10, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom