Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Gabriel Homestead

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir San Gabriel Homestead
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kayleigh B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kayleigh B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful stay, very friendly hosts.

Lovely cottage, beautiful surroundings, stunning pool, and large kitchen area. The bathroom was beautiful with a stunning bath. There was also Netflix on the TV, which was a plus. Unfortunately, it was summer, so we couldn't make use of the beautiful fireplace, but there was also air conditioning. A lovely tranquil environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnifico! Absoluut!

Lekker. Lekkerder. Lekkerste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinz M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die opstal wat jou terugroep.

San Gabriel Homestead was omtrent ‘n aangename verassing tydens ons onlangse besoek aan Stellenbosch. Die ligging van die opstal is gemaklik naby aan die hoofpad tussen Stellenbosch en Somerset Wes, alhoewel jy heeltemal onbewus is daarvan wanneer jy eers op die plaas aankom, omrede jy slegs die Helderberg en die veld om die voetheuwels sien. ‘n Mens voel asof jy deel van die plek se geskiedenis word, sodra jy jou intrek geneem het. Die eenheid waar ons tuisgegaan het is smaakvol gemeubileer met antieke, dog praktiese stukke, wat ‘n ouwêreldse gevoel skep. Dié karaktervolle eenheid was silwerskoon en het alles gehad wat ‘n mens kan nodig kry. Ons is met ons aankoms welkom geheet deur die gasheer en gasvrou. Van die vriendelikste mense wat ‘n mens ooit kan ontmoet. ‘n Besondere woord van dank gaan aan die gasheer wat ‘n item wat ons agtergelaat het met ‘n koerier aan ons terugbesorg het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles goed gewees.

Alles was reg, ontvangs was goed en ek is toegelaat om vroeër in te boek a.g.v. 'n troue waarheen ek moes gaan - dit is baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas sentraal geleë in Stellenbosch.

Vriendelike ontvangs met aankoms, die perseel is die nostalgie van Stellenbosch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin R
Besigheidsreis

Tranquility of the farm and excellent host. Will definitely be back.

The hospitality of Renier, the quality, of the accommodation and the peaceful surroundings will be remembered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Net wat ons benodig het na 35 dae se vakansie in Suid-Afrika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting. Amazing cottage, so comfortable with everything we needed. Would have loved to stay another night to get the full experience of the farm and surroundings.

Upon arrival, we were very pleasantly surprised with the farm and our cottage. So much more than we needed. Such beautiful surroundings and views. The location of the farm is perfect too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic value for money.

We had a wonderful stay and the hosts Susan and her husband are friendly and welcoming. We highly recommend this beautiful guesthouse.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly en die gashere Susan en haar man is vriendelik en verwelkomend. Ons het hierdie pragtige gastehuis ten sterkste aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Good day Beverley,

Thank you so much for the positive review, always nice to know that our guests enjoyed their stay !
Kindest regards, Jan and Trudie

San Gabriel Homestead
Dirk V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met vriende

Lekker.

Uitstekende venue vir doel van ons besoek en vriende wat wil saam kuier of braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Middag Dirk,

Dit was vir ons lekker om julle almal hier te ontvang. Ons is bly julle het lekker gekuier en dit geniet !
Kom gerus weer !
Groete, Trudie en Jan

San Gabriel Homestead
Christa L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Heerlike wegbreeknaweek.

Fantastiese akkommodasie in beeldskone omgewing. Ons familie van 17 mense het elke oomblik geniet. Dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Beste Christa en famiie
Dit was so lekker om julle as gaste hier op San Gabriel te ontvang. Ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet.
Ons is trots op hierdie pragtige plek met sy rustige atmosfeer en die stilte, weg van die stadsgewoel.
Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike San Gabriel groete aan almal.
Jan en Trudie

San Gabriel Homestead
Thom A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thom A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Trudie, our host, was very gracious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Good day Tom,

Thank you so much for your nice review, we are so happy to hear that you enjoyed your stay!

Kind Regards,
Trudie and Jan

San Gabriel Homestead
Janis M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Scenic, tranquil, well positioned and comfortable.

We thoroughly enjoyed our stay at San Gabriel. Trudie and Jan are wonderful hosts. The facilities are clean and well equipped and so comfortable. It is really home away from home. Most certainly highly recommendable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Dear Janis,

Thank you so much, we are pleased you had a great time. We just love to share San Gabriel.

I would also like to thank you for your visit, please come again.

Kind Regards,
Jan and Trudie

San Gabriel Homestead
Juanette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker rustig!

Baie dankie vir die heerlike rustigheid en pragtige kamer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Goeie dag Juanette,

Dit was lekker om julle hier te ontvang en deel te wees van julle troue. Mag julle 'n lang en gelukkige huwelik hê.
Kom kuier gerus weer op San Gabriel!

Groete,
Jan en Trudie

San Gabriel Homestead
Louise J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise J
Gesin met tieners

Baie “cozy" plek.

Baie lekker gebly, baie gasvry. Ek het dit wel gemis dat ons nie 'n laken gehad om onder te slaap nie, die duvet is baie warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Goeie dag Louise en familie,

Ons is bly dat julle San Gabriel geniet het. Dankie vir die terugvoer ons waardeer dit baie.
Ons sal beslis voorsiening maak vir lakens vir die lekker warm aande.

Beste wense vir 2018.
Groete uit die mooiste Kaap

San Gabriel Homestead
Monique B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

'n Pratige juweel 20 min uit Kaapstad!

Hierdie is 'n ideale vinnige wegbreek gastehuis! Met slegs 'n klip gooi van Kaapstad is dit ver genoeg uit die gejaag van die stad om jou siel weer te vernuf met die mooiheid van die natuur. Die eienaars is 'n vriendelike ouerpaar wat jou tuis laat voel en help graag met enige versoeke. Die eenhede is perfek toegerus met meubels wat jou laat verlang aan jou Ouma, maar gemaklik en met al die moderne toebehore wat jy sal nodig kry. Met die berge, swembad en braaigeriewe sal ons vir seker hierdie gastehuis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Middag Monique,
Dit was lekker om julle as gaste hier op San Gabriel te ontvang. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet.
Ons is trots op die pragtige plek met die rustige atmosfeer en die stilte, weg van die stads gewoel.
Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete.
Jan en Trudie

San Gabriel Homestead
Earl J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earl J
Saam met vriende

Very pleasant hosts and very nice, value for money location and facilities.

See star-rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Many Thanks for the kind and positive feedback. We are always happy when our guests enjoy their stay. It was a pleasure to have you here. Hope to see you again.

Kind Regards,
Trudie

San Gabriel Homestead
Jenny M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Rustige, landelike, bekostigbare, veilige en netjiese verblyf.

Ons was verras met die rustige, ouwêreldse grasie van San Gabriel. Die gasvrou Trudie het ons hartlik ontvang en op ons versoek toegelaat dat ons studente-kleinkinders by ons kom braai. Ek beveel dit graag aan as jy van die dol stadsgedruis wil ontsnap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Ons is altyd bly as ons gaste die verblyf op San Gabriel Gasteplaas geniet het, ons hoop ons sien julle weer.
Ons is trots om hierdie historiese, rustige mooi plaas met ander te deel.

Vriendelike San Gabriel groete,
Trudie Pelser

San Gabriel Homestead
Francien G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professional hospitality and service. Well equipped. Fantastic experience.

Calm and professional hospitable management. Well situated, close to vineyards, shops, mall, beach and with a stunning mountain view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Dear Francien,
Many thanks for the kind and positive feedback, this is much appreciated. It was a pleasure to have you here.
Trudie Pelser

San Gabriel Homestead
Eben V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Eben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek't baie meer verwag vir die prys.

Geen WiFi, geen lugreëling, geen vensters wat kan oopmaak in die kamer nie, geen diefwering voor vensters in badkamer nie, moes gordyne toetrek om toilet te kan gebruik (geen "frosted windows"). Gedurige geraas van werkers met opgradering van nabygeleë eenheid tydens verblyf. Nie die rustige tyd in die wynlande wat ons verwag het nie. Hopeloos oorprys vir wat 'n mens kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maatje B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maatje B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly by San Gabriel.

Ons het ons verblyf geniet, Trudie was baie tegemoetkomend en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danwin A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danwin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, serene and picture perfect.

The time at San Gabriel was perfect for both me and my partner. We enjoyed the privacy and peacefulness of the area, enabling us to completely shutoff from the busy outside world.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, stil en prentjiemooi.

Ons kuiertjieby San Gabriel was vir ons perfek. Ons was lekker privaat en die omgewing is rustig. Ons kon behoorlik wegkom van die wêreld daar buite.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zida De Villiers D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zida De Villiers D
Saam met vriende

Nie wat ek verwag het nie.

Ek was baie teleurgesteld deurdat dit wat ek verwag het nie gerealiseer het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location and setting.

Only suggestion is to install a shower attachment on the bath for washing hair.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige en aangename drie dae en ons wens dat ons langer kon aanbly.

San Gabriel kan enige tyd aanbeveel word as 'n oornag- of deurgangs verblyfplek en selfs vir vakansiegangers. (Ek sal enige tyd 'n vakansie van 'n maand of langer daar deurbring.) Dit is egter noodsaaklik dat meer inligting oor die lodge vooraf aan gaste deurgegee word soos die reëlings met handdoeke en die feit dat Somerset-Wes nader is as Stellenbosch. Andersins uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon! Perfek geleë - naby alles.

Netjies en skoon. Lekker ruim. Baie lekker rustig in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Thanks, have a nice day.
Kind regards,
Trudie Pelser

San Gabriel Homestead
Andrew B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het dit werklik baie geniet. Pragtige uitsig, veilig en die plek is baie netjies. Naby aan eetplekke en nie ver van groot winkels nie. Sal enige tyd weer daar gaan bly en sal dit 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Enkelreisiger

Aangenaam.

Dit was baie aangenaam en skoon en die personeel is'baie vriendelik. Parkering mag dalk n probleem wees indien die plek vol is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Dit was absoluut die moeite werd om daar te bly. Dit het 'n plaasatmosfeer. Hoogs aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Saam met vriende

Skoon, netjies, vriendelik en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die cottage was skoon, ons het elke tweede dag skoon linne gekry en vir jagende stadsmense was die rustigheid en die wind deur die ou bome 'n lafenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roewald M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roewald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys in die wynlande. Stil, in die natuur, groot kamers, swembad wat baie help, en beste ligging ooit!

Ligging was uitstekend, naby see en wynplase, baie mooi en groot kamers. Was privaat en het swembad baie geniet. Kamers is ruim en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroll H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Caroll H
Gesin met tieners

Baie mooi en rustige omgewing en verblyf.

Ons het ons vakansie verblyf baie geniet. Die personeel en hondjie het ons baie welkom laat voel. Ons is egter op dag 1 meegedeel dat ons die eenheid met ander mense sou deel wat ook die kombuis gaan gebruik. Hulle het op ons tweede laaste dag opgedaag. Dit was regtig nie lekker nie en ons het dus maar gaan uiteet elke aand. Op dag 1 het Jeanette ons meegedeel dat sy die volgende dag (Vrydag) die eenheid sou skoonmaak. Dit was egter die laaste wat ons van haar gesien of gehoor het. Die derde dag het ons ons eie beddens opgemaak. Die kombuis was nie gebruik nie. Die plek het baie potensiaal, maar deel met vreemde mense is onaanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Gabriel Homestead se terugvoer

Beste Caroll,

Dankie vir die terugvoering. Die kothuise is selfsorgeenhede en word net skoongemaak met aankoms en vertrek. Beddens moet self deur die gaste opgemaak word. Ek is jammer oor die kombuis, ek kan verstaan as dit ongemaklik was. Ons is tans besig om nog 'n kombuis te skep. Kom kuier gerus weer, ons sal julle met graagte ontvang.

Groete,
Gerrida

San Gabriel Homestead
Abel & Doreen J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abel & Doreen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig en mooi omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Die badkamer in ons tweede huis was net te klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Gabriel Homestead, R44, Stellenbosch, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2251849d40ebc4001c006f5537039196b54e51012422ea86377ce0c09e7e83e2a8ce509b0dfd6beba7fef906e7578227b0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 San Gabriel Homestead R44 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.028886661708 18.828222155571