Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa Fornasetti

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer 140/12, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa Fornasetti is 'n lieflike villa wat in San Lameer, 'n voorste gholflandgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus, geleë is. Die vierslaapkamer-villa kyk uit oor 'n woud en bied gedeeltelike see-uitsigte in die verte.

Die villa beskik oor 4 en suite-kamers, 'n ruim voorportaal en sitkamerarea, 'n kombuis en 'n eetkamerarea. Die villa het slaapplek vir 8 gaste in 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens. Die voorportaal en sitkamerarea is ingerig met 'n TV en dit lei uit na 'n patio en 18 m-swembad. Die patio bied 'n eetkamertafel met 10 sitplekke, 4 sonstoele en 'n gasbraai. Die swembad is nie omhein nie. Die sitkamer lei na 2 slaapkamers en 2 stelle trappe. Die trappe bied toegang tot die 2 en suite-kamers wat bo geleë is en elkeen hul eie patio het. Die boonste trapportaal lei na die terras op die dak; die balustrade hier is redelik laag en dus word dit nie aanbeveel dat kinders sonder toesig van die terras gebruik maak nie.

Verder lei die sitkamer ook na die kombuis wat beskik oor 'n eetkamertafel met 10 sitplekke. Daar is ook 'n braaiplek met 'n gasbraai buite die kombuis met 'n geteëlde area waar 'n mens jou etes buite kan geniet. Daar is 'n nuttige venstertjie wat vanuit die opwaskamer oopmaak op 'n opskeparea langs die gasbraai. Die wasgoedkamer is aan die ander kant van die huis geleë. Alle linne en handdoeke, swemhanddoeke inkluis, word voorsien en die villa beskik ook oor lugversorging en WiFi. Daar is 2 motorhuise en parkeerplek vir 2 ekstra voertuie. Die villa word skoongemaak vir ekstra gerief.

San Lameer is ongeveer 20 minute van Margate Lughawe af en 148 km van Durban af geleë. Die landgoed het 'n strand met lewensredders, 'n hotel met 'n restaurant, 'n gholfbaan met 18 putjies, 'n rolbalbaan, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n strandmeer met trapbootjies, voëlkykroetes, 'n bergfietsroete, 'n spa en 'n gholfkarretjie- en gholfstok-huurdiens.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa Fornasetti sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir San Lameer Villa Fornasetti
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R61, San Lameer 140/12, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa Fornasetti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer 140/12, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MDZiYTgyLTNhMGYtNDZlOC04MjkxLTVhOWU1ZmM2YzIyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Off the R61 San Lameer 140/12 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.937912984873 30.296478219604