San Lameer 2834

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

San Lameer 2834 is in die San Lameer-landgoed in Southbroom geleë. Die landgoed bied direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Die villa het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer beskik oor 'n bad.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ontbythoekie en wasmasjien. Die leefarea het ook 'n eetarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gasbraai en draagbare braai. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Die landgoed bied ook 'n verskeidenheid ontspanningsgeriewe soos 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n restaurant en spa.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer 2834 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za