Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer 2909

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Gholfkarretjie kan daagliks teen R200 per dag gehuur word.
R30 per dag vir parkeerplek is verpligtend.
Breekskadedeposito van R500 is verpligtend.
Linne en badhanddoeke word voorsien, bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.
Kontak asb. die San Lameer Country Club as jy tydens jou verblyf wil gholf speel. Bespreek asb. voor aankoms.
Die sleutels en kaart van die landgoed kan by die hoofhek-ontvangs, wat 24 uur oop is, gekry word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Gholflandgoed, Suidkus Hoofpad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0856d3fe9d3a2fc5c28134a563e81cdd6d45d00d6f49007e074af1718250f692a1d6fab3e3a2b4344f9c5ee58154b0fe95eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 San Lameer Golf Estate South Coast Main Road 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.943833317468 30.2993115839