Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3005

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3005, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 3005 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys spog met verskeie wildsoorte, plantegroei, voëlspesies en legio doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea bied 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 skilderagtige Blouvlagstrande.

Hierdie superieure villa het 4 kamers en plek vir 8 persone. Daar is ook 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en dis en suite met 'n aparte stort en bad. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die derde en vierde kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Die villa het ook lugversorging.

Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Verder is daar ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

In die eetkamer is daar 'n tafel met sitplek vir 8 en in die sitkamer is daar gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 1 van 2 stoepe met buitesitplek, asook braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3005 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir San Lameer Villa 3005
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3005, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 3005 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3005, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6466893b07e7a0df907cd450c9d7f6565ea243a5d33d5b960275ace24668f6035806d1bb0450ee77a1189264f9ea85affb01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3005 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.945897469099 30.298956953994