LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer 3403 | LekkeSlaap
+36

San Lameer 3403

1 resensie
Selfsorg
Weeksdagaanbod 50% af

Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Jul 2021 tot 3 Sep 2021.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lammeer Gholflandgoed, Villa 3403, Suidkusweg/R61, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

San Lameer 3403 San Lameer 3403 is 'n selfsorgvilla op die gewilde San Lameer Landgoed. Gaste het toegang tot al die geriewe en besienswaardighede op die landgoed.

Dié villa het lugversorging, slaapplek vir 7 en bestaan ​​uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. Die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die verhoogde kombuis het die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis het 'n paar trappe wat na die leefarea lei, met 'n groot platskerm-TV en 'n PVR-dekodeerder met DStv, wat ook gekoppel is aan die TV in die hoofslaapkamer.

Die villa het 'n ingeboude braai-area en 'n draagbare Weber op die stoep wat gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Gaste kan 'n gholfkarretjie met 2 sitplekke huur.

San Lameer Estate bied 2 swembaddens, 'n Lagoon Side Bar and Restaurant Grill, tennisbane, muurbalbane en Camelot Spa in die hotel.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer 3403 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir San Lameer 3403
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • San Lammeer Gholflandgoed, Villa 3403, Suidkusweg/R61, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer 3403 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 600
Vanaf R800
per nag (plek vir 7)
was R1 600
Vanaf R800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lammeer Gholflandgoed, Villa 3403, Suidkusweg/R61, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe452c55815a1345736f9ee9f1c95a027b5faef72025c714ed6df8d9ef98efe8e5a875393a8b11cb1138e83b9304428369de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600, nou Vanaf R800  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Villa 3403, San Lameer Golf Estate R61/South Coast Road 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.940398 30.292759
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!