LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer 3403 | LekkeSlaap
+36

San Lameer 3403

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
San Lameer 3403
Selfsorg
Weeksdagaanbod 50% af

Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Jul 2021 tot 3 Sep 2021.

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Jul 2021 tot 3 Sep 2021.

Huisreëls

Gholfkarretjies kan teen R200 'n dag gehuur word.
R30 'n dag word gehef vir karre op die landgoed.
'n Breekskadedeposito van R500 moet voor die inklokdatum betaal word.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring asseblief strand- en swemhanddoeke en 'n sambreel saam.
Kontak gerus die San Lameer Country-klub as jy wil gholfspeel. Daar word aanbeveel dat jy 'n bespreking maak voor die verblyf.
Die sleutels en 'n kaart na die landgoed kan afgehaal word by die hoofhek-kantoor wat 24 uur oop is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 600
Vanaf R800
per nag (plek vir 7)
was R1 600
Vanaf R800
per nag (plek vir 7)
was R1 600
Vanaf R800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lammeer Gholflandgoed, Villa 3403, Suidkusweg/R61, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe452c55815a1345736f9ee9f1c95a027b5faef72025c714ed6df8d9ef98efe8e5a875393a8b11cb1138e83b9304428369de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600, nou Vanaf R800  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Villa 3403, San Lameer Golf Estate R61/South Coast Road 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.940398 30.292759
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!