LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Blissful Retreat | LekkeSlaap
+23

San Lameer Blissful Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 2409, San Lameer-landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blissful Retreat is 'n selfsorg-villa op die Suidkus op die San Lameer-gholflandgoed. Gaste het toegang tot al die geriewe op die landgoed.

Hierdie vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamer het skuifdeure wat na 'n privaat stoep lei met 'n tafel en stoele. Op die onderste verdieping is die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed en skuifdeure wat na ’n onderdakstoep met 'n tafel en stoele lei, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof toegerus. Langs die kombuis is daar 'n ruim opwaskamer met 'n dubbelwasbak, 'n tweede yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea het ’n TV met DStv-kanale en lei na die aangrensende etenskamer. Die leefarea en eetarea het skuifdeure wat na ’n groot dek met ’n pragtige uitsig oor die landgoed lei. Die stoep het ’n Weber, gasbraaier, tafel en stoele.

Die oord spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, klubhuis, restaurante, 'n spa, swembaddens en 'n privaat strand.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Blissful Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eenheid 2409, San Lameer-landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 2409, San Lameer-landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16ad291784bc89a2a37ab420a25449ada1cd7b1a7f78516898e3b802f7626922e330493362e3f93790ebd81e7302e97147c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950  per nag (plek vir 6) San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.942490168669 30.297788908936
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem