Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Resort Hotel & Spa

Hotel
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed, Onderkant van die Suidkus-hoofweg (R61), Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

San Lameer Resort Hotel & Spa is in die ikoniese San Lameer-landgoed naby Southbroom in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede.

Verblyf by die hotel en spa word aangebied in 40 kamers wat elk uniek en elegant versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke kamer beskik ook oor gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander nodige luukse.

Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant of op die terras bedien, waar gaste ook lekker kan agteroorsit met 'n glas wyn of skemerkelkie in die hand. Die hotel bied ook die Camelot Spa, 'n swembad, volledig gelisensieerde kroeg, biblioteek, tennis- en muurbalbane, 'n gholfbaan en rolbalbaan, kinderspeelgrond, boetiek-klerewinkel en ander geriewe vir gaste se vermaak.

Sakereisigers sal bly wees om te verneem dat die hotel 'n uitstekende konferensielokaal het met sitplek vir 8 tot 200 afgevaardigdes. Dit kan ook gebruik word vir troues, spanbougeleenthede en ander sosiale aangeleenthede. Veilige parkeerplek is beskikbaar met 24 uur-sekuriteit op die perseel.

San Lameer is ook na aan die strand en ander besienswaardighede aan die Suidkus.

Let asb. daarop dat motorfietse en motorbote nie op die landgoed toegelaat word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 8 resensies vir San Lameer Resort Hotel & Spa
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Anisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Ligging

  • San Lameer-landgoed, Onderkant van die Suidkus-hoofweg (R61), Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Resort Hotel & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed, Onderkant van die Suidkus-hoofweg (R61), Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2ZWI4ZmZkLWUzZjEtNDY5ZC1hOGNlLTFjMjIwZDVhNmE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 San Lameer Estate Lower South Coast Main Road (R61) 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.945182 30.297501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem