Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Studio 2520

Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 R596 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Studio 2520, 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel, is in die San Lameer Gholflandgoed geleë. Dit is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek van die besige alledaagse lewe.

Die woonstel het slaapplek vir maksimum 2 gaste en dit het 'n oopplan-uitleg. Daar is lugversorging en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Studio 2520 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 54 resensies vir San Lameer Studio 2520
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Studio 2520 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
R795 R596
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R795 R596
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA601f5ff38b3e778ada9369ee4f402e0455984bee1c9b1a4dab47e9c302cb95832495deba9c798f7dcc7a2cffc303fb1061d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R596 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Off the R61 San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.942054615715 30.297585278749