San Lameer Studio Villa
Opsomming van Resensie
Deacon V - Feb 2021
Gemiddeld
5 ster.
Marie D - Des 2020
Gemiddeld
Alles was heerlik.
David V - Nov 2020
Gemiddeld
Die oord en studio word uitstekend in stand gehou. Die volle DStv word waardeer.
Tristan G - Okt 2020
Gemiddeld
Perfect for a couple and great value for money.
Charisse B - Sep 2020
Gemiddeld
Lovely, relaxing stay.
Arlene D - Feb 2020
Gemiddeld
Excellent accommodation. Suited all our needs. When the aircon was not working the owner sent a technician out.
Ilse D - Des 2019
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld vir paartjie wat in styl wil wegbreek.
Heinz V - Nov 2019
Gemiddeld
Uitstekend. Personeel was baie vriendelik en die verblyf was voldoende en skoon.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Excellent. Staff were very friendly and the accommodation was adequate and clean.
The surroundings were beautiful and clean. Saw lots of wildlife. Ample facilities for family fun. Loved the beach. Could get very noisy over the holiday season. Monkeys are a problem. Overall we had a wonderful rest and enjoyed our stay there.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Peter R - Mei 2019
Gemiddeld
Alles goed.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
All good.
All well done - we enjoyed our stay.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Julian B - Apr 2019
Gemiddeld
Absoluut wonderlik - gevoel soos 'n eiland vakansie. Alles is hier en jy vergeet van die wêreld daarbuite.
Mariaan H - Apr 2019
Gemiddeld
Baie om te doen. Prys van kos en drank by klubhuis baie billik.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Hallo Marianne,
Die eenheid word bemark as ‘n selfsorg eenheid, en teen die pryse wat ons die eenheid teen uitverhuur kan ons nie die daaglikse skoonmaakdienste insluit nie. Op die dokument wat ek vir julle moes stuur bied ons die skoonmaak dienste aan soos versoek teen 'n ekstra koste. Baie kliënte verkies hulle privaatheid en gewoonlik kanselleer hulle dit as ons dit wel reël vir langer verblyf soos ons dit adverteer.
Groete
Shameela R - Aug 2018
Gemiddeld
Clean and secure.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Thank you Shameela, visit us again in future.
Esther N - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantastic holiday at San Lameer.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Appreciate your positive feedback Esther
Ina D - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie tevrede. Netjiese blyplek.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer Ina
Jackie L - Aug 2017
Gemiddeld
Baie oulike, netjiese plek en om see te kon sien en hoor was bonus!
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Baie dankie Jackie, baie bly julle het die tydjie geniet. Besoek ons gerus weer in die toekoms.
Groete
Marius K - Jul 2017
Gemiddeld
Tweede vloer, kamer verblyf, uitsig vanaf stoepie, motorafdakke, see-uitsig as jy jou verbeelding gebruik met verkyker byderhand!
Lees meerAntoinette K - Jul 2017
Gemiddeld
Heerlik!
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Baie dankie Antoinette. Bly julle het julle tydjie by ons geniet. Besoek ons gerus weer. Groete
June M - Jun 2017
Gemiddeld
Lieflike verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Lovely stay.
Lovely stay at the beach, my favourite place.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Dear June,
Thank you, glad you guys enjoyed it. Once again, apologies for the bumpy start.
You are welcome to visit us again in future!
Juliana V - Apr 2017
Gemiddeld
Goed versorgde, moderne woonstel in 'n asemrowend mooi natuur estate met pragtige uitsigte en alles wat mens nodig het vir 'n billike prys.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Baie dankie Juliana, ons is baie bly julle het die Estate, so ook ons plekkie, geniet. Ons waardeer julle positiewe terugvoering.
Cassie V - Apr 2017
Gemiddeld
Baie mooi.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Baie dankie, Cassie.
Jimmy P - Mrt 2017
Gemiddeld
Het verblyf geniet. Sal San Lameer vir familie en vriende aanbeveel.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Thank you Jimmy, I appreciate the feedback.
Deon M - Jan 2017
Gemiddeld
Goed toegeruste, netjiese verblyf. Sal dit sterk aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Liezel, baie bly julle het julle vakansie by ons plekkie geniet en sien uit om julle weer te kan ontvang in die toekoms.
Ford groete
Ilana D - Jan 2017
Gemiddeld
Netjies, modern, goeie waarde vir geld!
Lees meerSan Lameer Studio Villa's terugvoer
Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet.
Marna V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netjiese, goed toegeruste verblyf.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Baie dankie Marna.
Ons is baie bly julle het julle vakansie by ons Villa geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Bonita B - Des 2015
Gemiddeld
Dit was regtig lekker.
San Lameer Studio Villa's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons baie bly julle het dit so geniet by ons plekkie.
Groete
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom