Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Studio 2520

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 54 resensies vir San Lameer Studio 2520
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Brandon G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon G
Gesin met klein kinders

Brilliant, will recommend.

Excellent stay, resort is one of the finest in KZN and I am well travelled. Perfect for a family with young children, apartment was well-maintained and had the necessary amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Segran M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segran M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy apartments that were adequately equipped and comfortable in a beautiful area.

Unit 2520 is a cosy apartment in a quiet part of the estate. The unit has all the necessities and is comfortable. We enjoyed being in a well-managed estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Theuns P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing aangenaam, maar strand is swak.

1. Geen WiFi! 2. Bed teen muur is 'n 'no go'. 3. Trappe nie vir ouer mense nie. 4. Geen balkon of stoep nie. 5. Minimum uitsig. 6. Geen inverter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay!

Friendly professional service, beautiful bachelors flat with a sea view, neat, tidy and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sanlameer is 'n goeie verblyf.

Ongelukkig moes ons vroeër terugkeer, maar die verblyf het aan ons verwagting voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeani M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vir wittebrood na San Lameer toe.

Dit is 'n baie lekker woonstel en ons het dit baie geniet. Die enigste nadeel was dat daar nie 'n plek is om te braai nie, maar ons het die strand se braai tariewe gebruik. Dit sou aangenaam gewees het as die WiFi gewerk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henning P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay, great experience.

Will definitely visit again. Always a fantastic getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and cosy for 2 people. Beautiful beach and lots of things to do at the estate.

The place is very safe and has lots of activities. Security is friendly. Only issue was at reception. We just needed to find out the loadshedding schedule and the gentleman didn't give us a chance, asked which villa we booked then said go phone the company you booked with. We can't answer any questions. That to me was very rude. He should have listened to what I wanted to know before being so rude.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishika M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice.

The apartment was clean and neat. It was situated in a very quiet and nice area of San Lameer. It was a great weekend with a lot of activities to engage in. The only downfall was load-shedding at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna W
Gesin met klein kinders

The studio was ok, but not clean.

The studio was not clean. I had to sweep it when we arrived. The shower is disgusting, extremely moldy. The shower doors don't close properly and the entire bathroom gets wet. There was no wifi available. The bed was quite comfortable. What worried me was that they don't have water backup. Luckily we didn't have any issues during our short stay but the water issues on the South Coast have been ongoing for over 8 years, you would think they would have backup water by now. I expected better from accommodation in such an upmarket estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnece B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnece B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful villa.

This stunning studio villa is quite spacious and has everything you need for a romantic getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility.

Everything you need for self-catering. Comfortable, clean space. Enjoyed the walks, nature, animals, birds, beach, and dune walk. Lovely vegetation, clean air.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda Lee L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Lee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and owners.

Very clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was sommer net lekker.

Baie rustige omgewing, netjies en met jou eie strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die lekkerste en beste verblyfplekke wat ons al bespreek het!

Pragtigste kompleks, goeie restaurante, staanplek met afdak vir die kar, eenheid baie gerieflik met alles wat nodig is. Ander fasiliteite in kompleks goed bv. swembaddens, speelplek vir kinders, gholfbaan, klein winkeltjies, staproetes en die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Jacques. Julle altyd welkom terug. Waardeer julle positiewe terugvoering en vriendelikheid tydens julle kuier by ons. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete.

San Lameer Studio 2520
Chris V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was OK.

1. Braai - Don't see the point of having a braai when there is no place to braai. Unless you are willing to braai in the narrow walkway where the people have to pass going to their units. Or you will need to carry the braai down to the parking area to braai. 2. Kitchen mixer tap loose - I did notify the owner informing him that we are currently washing the dishes in the bathroom basin. He would have arranged for someone to come and fix the tap but didn't. 3. Door lock - the lock is problematic, struggles to lock/unlock at random times. I did report this to the owner too. 4. Covered parking - the parking area is nice. I will however say if you drive a bakkie "double cab" it is a struggle to get into the parking due to the turning circles of the bakkies. 5. DSTV - very nice they have the full DSTV package! 6. Airconditioner - Also really nice and a lifesaver when there was power. 7. Villa was cleaned nicely thanks! 8. TV Remote - the TV remote's back cover was loose/off, clip seems to be broken. I did report this to the owner. 9. Fridge needs to be level, 2L cooldrinks rolls toward the door. It will be nice to have Wifi available, there is a router but when you connect there is no data. The owner will be able to give information here. Maybe get a smaller DSTV package and add Wifi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Eric S
Gesin met tieners

Place is tiny with no outdoor area.

Walked into a tiny place with a shower that comes up to my chest and and no drain cover. We arrived late and so had to stay the night but moved out in the morning and booked with the resort for a decent room. When telling the host we couldn't stay in such a cramped low budget place for the money we've paid he couldn't even bother to reply. There is a Wi-Fi router but no internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was vreeslik lekker en baie goeie waarde vir geld. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Baie bly julle die tydjie by ons geniet Karen. Sien julle binnekort weer. Groete

San Lameer Studio 2520
Mariska D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D
Gesin met tieners

Goed geleë.

Ons het heerlik gekuier in San Lameer. Dis 'n heerlike oord met baie dinge om te doen en restaurante. Was ook rustig, selfs in Desember. Sal definitief weer San Lameer besoek. Woonstel is gerieflik en waarde vir geld. Sal aanbeveel dat u die braaiplek by die strand gebruik. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, waarde vir geld, vele aktiwiteite, netjies.

Pragplek, goed toegeruste blyplek, veilig, rustig, pragnatuurskoon, superskoon strand, uiters veilig, mooiste uitsig, vele aktiwiteite met wonderlike eetplekke, smaaklike etes. Pragkleinwild, gholfbaan superior. Vyfster dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shona M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shona M
Enkelreisiger

Ideal accommodation for a golfing trip.

An option to have the unit serviced during your stay would be good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Thank you Shona,
In the information letter sent prior to your stay, we do mention that additional cleaning services are available at extra cost.
Thank you for the review. Stay safe.
Regards

San Lameer Studio 2520
Roxanne J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Baie mooi plek, baie veilig en daar was alles wat ons nodig gehad. Sal definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon.

Nie fantasties ingerig vir braai nie, maar die res is fantasties. Die woonstelletjie is baie netjies skoon en slaap lekker. Die sekuriteit is baie goed, jy kan rustig in die see wees en weet niks van jou goedjies op die strand raak weg nie, als is lekker naby en die restaurante se kos is uitstekend. Die bergfietse en die bootjies is baie lekker en als kan daar gehuur word. Die plek is baie mooi en die strand is lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolf F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf F
Saam met vriende

Bo verwagting, lekker en luuks.

San Lameer is die perfekte een-stop-vakansie vir families!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deacon V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deacon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster.

Alles was uitstekend. Ons gaan definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was heerlik.

Alles was heerlik en ons het geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oord en studio word uitstekend in stand gehou. Die volle DStv word waardeer.

Die Blouvlagstrand is 'n wenner. Die oord bied baie aan die vakansieganger. Sal weer wil gaan, maar hierdie keer vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tristan G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a couple and great value for money.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charisse B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charisse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, relaxing stay.

Beach was quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation. Suited all our needs. When the aircon was not working the owner sent a technician out.

Monkeys are a pain. Need to be managed. There needs to be hangers in the cupboards. My only complaint.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld vir paartjie wat in styl wil wegbreek.

Aan Natalse Suidkus, gerieflike, luukse eenvertrek-akkommodasie, volledig toegerus en veilig, stapafstand van swemstrand, superette en nodigste geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinz V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. Staff were very friendly and the accommodation was adequate and clean.

The surroundings were beautiful and clean. Saw lots of wildlife. Ample facilities for family fun. Loved the beach. Could get very noisy over the holiday season. Monkeys are a problem. Overall we had a wonderful rest and enjoyed our stay there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend. Personeel was baie vriendelik en die verblyf was voldoende en skoon.

Die omgewing was mooi en skoon. Baie natuurlewe gesien. Baie fasiliteite vir gesinspret. Hou van die strand. Kan baie raserig raak gedurende die vakansietyd. Ape is 'n probleem. In die algemeen het ons heerlik gerus en ons verblyf daar geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good.

All well done - we enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles goed.

Alles goed gedoen - ons het lekker gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie om te doen. Prys van kos en drank by klubhuis baie billik.

Baie netjiese eenheid. Hulle het nie skoonmaak dienste of dit aangebied nie. So, ons moes self skoonmaak en bed opmaak. Dis altyd 'n lekker treat as ons met vakansie is. Verder het ons baie lekker gebly. Daar is als in die eenheid wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Hallo Marianne,
Die eenheid word bemark as ‘n selfsorg eenheid, en teen die pryse wat ons die eenheid teen uitverhuur kan ons nie die daaglikse skoonmaakdienste insluit nie. Op die dokument wat ek vir julle moes stuur bied ons die skoonmaak dienste aan soos versoek teen 'n ekstra koste. Baie kliënte verkies hulle privaatheid en gewoonlik kanselleer hulle dit as ons dit wel reël vir langer verblyf soos ons dit adverteer.
Groete

San Lameer Studio 2520
Julian B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik - gevoel soos 'n eiland vakansie. Alles is hier en jy vergeet van die wêreld daarbuite.

Vir wegbreek wat soos 'n totale eiland-vakansie voel is hierdie asemrowende mooi sprokies plek 'n aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shameela R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameela R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and secure.

Comfortable accommodation. Had an awesome weekend. Lovely private beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Thank you Shameela, visit us again in future.

San Lameer Studio 2520
Ina D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede. Netjiese blyplek.

Meer as tevrede sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer Ina

San Lameer Studio 2520
Esther N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic holiday at San Lameer.

We had such a wonderful weekend away at San Lameer. Really beautiful place. Absolutely peaceful, amazing views, friendly staff, and the studio villa was ideal for a couple, fully equipped, neat and tidy. Definitely worth a re-visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Appreciate your positive feedback Esther

San Lameer Studio 2520
Jackie L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike, netjiese plek en om see te kon sien en hoor was bonus!

Beide kommunikasie van LekkeSlaap en eienaar was puik en het ons gekry wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Baie dankie Jackie, baie bly julle het die tydjie geniet. Besoek ons gerus weer in die toekoms.
Groete

San Lameer Studio 2520
Antoinette K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Heerlik!

Heerlike, rustige verblyf. Villa is perfek vir 2. Estate is pragtig met baie stapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Baie dankie Antoinette. Bly julle het julle tydjie by ons geniet. Besoek ons gerus weer. Groete

San Lameer Studio 2520
Marius K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede vloer, kamer verblyf, uitsig vanaf stoepie, motorafdakke, see-uitsig as jy jou verbeelding gebruik met verkyker byderhand!

Wanvoorstel van aansig op foto's. Braaigerief op piepklein stoepie by ingang langs toiletafvoerpyp, bure ongelukkig oor rook by hul voordeur! Gevoel van verblyf absoluut beknop, slaap in kombuis, yskas moes afgeskakel word snags! Geen plek vir seep in stort of enige kassie of houer in badkamer vir toiletware. Jammer, sal aanbeveel vir oornagakkomodasie en nie vakansieverblyf nie! Andre en Esta puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
June M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Lovely stay at the beach, my favourite place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf.

Lieflike verblyf by die see, my gunsteling plek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Dear June,

Thank you, glad you guys enjoyed it. Once again, apologies for the bumpy start.

You are welcome to visit us again in future!

San Lameer Studio 2520
Juliana V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed versorgde, moderne woonstel in 'n asemrowend mooi natuur estate met pragtige uitsigte en alles wat mens nodig het vir 'n billike prys.

Andre en Esta se plekkie is regtig top waarde vir geld. Die estate is pragtig met asemrowende uitsigte oor die golfbaan, die oseaan en die natuurskoon. Alles binne die estate is binne loopafstand en daar is 'n horde dinge om te doen binne 20 km van San Lameer. Ons het ons verblyf opreg geniet by Andre en Esta se woonstel. Die perfekte basis vir 'n fantastiese vakansie! 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Baie dankie Juliana, ons is baie bly julle het die Estate, so ook ons plekkie, geniet. Ons waardeer julle positiewe terugvoering.

San Lameer Studio 2520
Cassie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Baie mooi en netjies, baie veilig, ontvangs baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Baie dankie, Cassie.

San Lameer Studio 2520
Jimmy P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het verblyf geniet. Sal San Lameer vir familie en vriende aanbeveel.

Wat ek wel kan sê is dat ek het van die strand by San Lameer gebruik gemaak en dit was puik. Sekuriteit was ook uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Thank you Jimmy, I appreciate the feedback.

San Lameer Studio 2520
Deon M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste, netjiese verblyf. Sal dit sterk aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gekuier by Sanlameer. Weer het nie 100% saamgespeel nie maar daar is meer as genoeg op die landgoed om jouself mee besig te hou. Veiligheid is baie goed. Goeie restaurante en top-golfbaan. Andre en Esta se plekke is baie goed ingerig en goeie waarde vir geld. Ons sal teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Liezel, baie bly julle het julle vakansie by ons plekkie geniet en sien uit om julle weer te kan ontvang in die toekoms.
Ford groete

San Lameer Studio 2520
Ilana D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, modern, goeie waarde vir geld!

Die San Lameer Studio Villa is netjies en modern oorgedoen en goed toegerus. Andre, die eienaar, het vroegtydig alle relevante reëlings deurgegee wat die inboek baie maklik gemaak het. Hy het ook na ons ingeboek het opgevolg om seker te maak dat alles reg is. Die villa is 'n goeie opsie vir 'n paartjie en die San Lameer Oord is 'n fantastiese keuse vir vakansie met netjiese geriewe (swembad, restaurant, rolbal, tennis en squashbane, golf ens.) Ons het ons tyd hier baie geniet en sal vir seker dit vir ander paartjies voorstel vir 'n ontspannende vakansie by die Suidkus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet.

San Lameer Studio 2520
Marna V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed toegeruste verblyf.

Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek! Die villa is pragtig en netjies, perfek vir 2 mense. Ons het heerlik gemaklik gebly en sal dit vir seker aanbeveel en 'n gereelde instelling maak. André is ook 'n uitstekende gasheer en laat mens vreeslik welkom voel. San Lameer is 'n lieflike vakansie-wegbreekplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Baie dankie Marna.
Ons is baie bly julle het julle vakansie by ons Villa geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

San Lameer Studio 2520
Bonita B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig lekker.

Die huis was fantasties. Alles wat jy nodig het, was in die huis. En die uitsig is ook mooi. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Studio 2520 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons baie bly julle het dit so geniet by ons plekkie.

Groete

San Lameer Studio 2520
Vanaf R795
R795 R596
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R795 R596
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R795 R596
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA601f5ff38b3e778ada9369ee4f402e0455984bee1c9b1a4dab47e9c302cb95832495deba9c798f7dcc7a2cffc303fb1061d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R596 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Off the R61 San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.942054615715 30.297585278749