San Lameer Villa 10413
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10413, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 525 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 10413 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die 200 ha-natuurbewarea bied 'n 18 putjie-kampioengholfbaan, hotel, spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot die manjifieke Blouvlagstrand.
Dié villa het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugversorging. Die slaapkamer het'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 10413 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10413, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10413, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom