LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 10413 | LekkeSlaap
+11

San Lameer Villa 10413

Selfsorg
San Lameer Villa 10413
Vanaf R1 525
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 is betaalbaar, en sal binne 30 dae terugbetaal word minus enige breekskade en die toegangsfooi. Gaste moet asseblief hul bankbesonderhede voorsien wanneer hulle uitklok. Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. 'n Laat-uitklokfooi van R400 word van die breekskadedeposito afgetrek. Uitkloktyd is 10:00. Neem asseblief kennis van die volgende heffings: R30 per voertuig per dag vir die eerste 3 dae. R100 per voertuig vir 4 tot 7 opeenvolgende dae. R200 per voertuig vir 8 of meer opeenvolgende dae. Die toegangsfooi per voertuig sal van jou terugbetaalbare breekskadedeposito afgetrek word. Dui asseblief met bespreking aan hoeveel voertuie jy gaan saambring sodat ons voorsorg kan tref vir toegangskaartjies. Motorfietse en motorbote word nie op die landgoed toegelaat nie. Let asb. op dat jy nie toegang tot die landgoed sal verkry mits jy die volle bedrag betaal het nie. Gaan asb. die villa se inventaris na wanneer jy arriveer en meld enige breekskade by die kantoor by die hoofhek aan. Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke, vadoeke, toiletrol en seep saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed R61 , San Lameer Villa 10413, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuyIQarOb3L99VuLa1ubxcVuWwtQLOpbpT3jE3ZnHQg8bodD9Xh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 525  per nag (plek vir 2) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10413 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943468526991 30.294989194477
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!