Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 10417

Selfsorg
San Lameer Villa 10417
Vanaf
Vanaf R1 580
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Alle besprekings is onderworpe aan die besprekingsbepalings en voorwaardes van San Lameer Rentals.
- Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke, vadoeke en skottelgoedwassertablette saambring.
-Gaste moet 'n geldige kar- en bestuurslisensie by hulle hê.
- Seep en 'n rol toiletpapier word met aankoms voorsien en gaste moet die res saambring.
- Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Indien gaste nie die bedrag betaal nie, sal die voorlopige bespreking gekanselleer word.
- Stuur asb. die bewys van betaling via e-pos so gou moontlik. Die gas se van en besprekingsnommer moet as verwysing gebruik word.
- 'n Laat-uitklokfooi van R400 word van die breekskadedeposito afgetrek. Kontant word nie aanvaar nie.

- Neem kennis van die volgende heffings:

R20 per voertuig per dag vir die eerste 3 dae.
R70 per voertuig vir 4 opeenvolgende dae.
R80 per voertuig vir 5 opeenvolgende dae.
R90 per voertuig vir 6 opeenvolgende dae.
R100 per voertuig vir 7 opeenvolgende dae.
R200 per voertuig vir 8 of meer opeenvolgende dae.

- Motorfietse en motorbote word nie op die landgoed toegelaat nie.
- Let dat daar geen gemagtigde gebruik van enige gemotoriseerde bromponies op die landgoed is nie.
- Die breekskadedeposito, minus die breekskade en toegangsfooie, word binne 30 dae na gaste se vertrek terugbetaal. Gaste moet asb. hul bankbesonderhede verskaf wanneer hulle uitklok. Die terugbetaalbare deposito sal verbeur word indien die instansie nie die bankbesonderhede binne 3 maande na gaste vertrek ontvang nie.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
-Rook binne die villas is verbode. Gaste sal R1000-boete kry indien hulle rook.
-Daar mag nie meer gaste as wat die villa toelaat, wees nie. Dit kan lei tot uitsetting en boetes.
-Sluit al die deure en vensters wanneer jy uitgaan om te verhoed dat ape inkom.
-Waentjies, motorfietse en bote moet by die aangewese parkeerplekke parkeer word.
- 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit en dit vind tussen 08:00 en 14:00 plaas. Die skoonmakers het hul eie sleutels.
- Let asb. daarop dat dele van die villa via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10417, Onderkant van die Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA195f1e706bf565c373abd2b1ae250665b3eeb33dcd19a1f8909b0a83d21014cfa6c8a0461d990e712222655eea33853ba9b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag (plek vir 2) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10301 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943472706853 30.29031642213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem