LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 10429 | LekkeSlaap
+25

San Lameer Villa 10429

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 10429, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 10429 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaar bewarea met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging en slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers. Elke badkamer het stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

San Lameer Villa 10429 se leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met buite meubels en 'n gasbraaier. Sonstoele is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 10429 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 10429, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 10429, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzRSMI6n4EgRHsIGIINU1OI61lzABuw2t4b0fYy27xyCt1Yexw7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 10429 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.9433351 30.2949959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!