LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 12407 | LekkeSlaap
+22

San Lameer Villa 12407

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 12407, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 12407 is op San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls aan die Suidkus van KwaZulu-Natal bied iets vir die hele gesin. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Die villa bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met lugversorging. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 12407 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 12407, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 12407, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9bqEMPwGPPyNUjrp77b3GUNC1cb9GdCItQK5VWNjmBNoPFqU0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 4) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 12407 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943432639736 30.294851328869
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!