LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2012 | LekkeSlaap
+33

San Lameer Villa 2012

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir San Lameer Villa 2012
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Leandra S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandra S
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Villa uitsig is oor die parkeerarea. Geen braaigeriewe. Gas in gasbraaier was op. Het eienaar laar weet, maar geen terugvoer gekry nie. DStv werk nie, sukkel om sein te kry. Plek is baie netjies, maar benodig 'n opknapping van kaste ens. Handdoeke is oud en gevlek. Badkamermatjies oud en gevlek.

Adele V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Heerlike en veilige omgewing!

Dis die 2de keer dat ons tuis gaan in Villa 2012. Baie lekker woonstel met n heerlike stoep. Woonstel is ook goed toegerus. Die enigste voorstel wat ek wel sal maak is dat hulle hakke in die kamers opsit vir die handoeke. Sal die villa enige tyd recommend en kan nie wag vir ons volgende vakansie by San Lameer nie.

Peter K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter K
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Goed toegerus. Van die meubels raak 'n bietjie oud soos die russtoel op die stoep. Geen onderdakparkeerplek voor die eenheid want die gholfkarretjie staan daar.

Adele V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Villa 2012 is baie goed geleë. Ons het heerlik vakansie gehou en sal beslis weer terugkeer.

Logan S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Logan S
Gesin met tieners

Excellent setting and good atmosphere

Villa was good value for money, perfect for our family of four. Location and golf course was a highlight. The only negative aspect was the quality of the food at the hotel restaurant. The manager, when approached, was very attentive and insisted that we only pay for two of the four meals. We insisted there there was no blame to be attached to the waiter that served us. Otherwise a great venue for a holiday. Thanks!

Banda M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Banda M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

The construction in the neighboring units made access difficult. Stairs were littered with sand and stones. The unit has cockroaches as well!

San Lameer Villa 2012's terugvoer

Dear Banda,

We thank you for your mail. The villa is easily accessible from the car park. There is plenty of parking just below the unit to choose from.

Please find below further feedback from the Managing Director of San Lameer :

The maintenance manager visited this villa within on 16 September. He could find no cockroaches, but saw a few small and big ants on the outside. Please remember that the bigger cockroaches may fly into homes from time to time. The villa was serviced recently, but I will request my maintenance manager to do an inspection and recall the service provider if necessary. I have arranged with our gardens- and grounds manager to spray people-friendly ant pesticide in and around the villa today, that will probably solve the ant problem.

Furthermore, the staircase is being swept regularly, but the scaffolding for the upgrade is now erected right across the stairway leading to the villa; Guests can expect some sand and stone for the next 2 - 3 weeks.

San Lameer Villa 2012
Adrie L - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie L
Gesin met klein kinders

Will be back

Absolutely loved the unit and will definitely be back.

Norma K - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan jy met 'n geruste hart ontspan. Dit is veilig en netjies.

Dit is baie gerieflik en nietjies. Die winkel op die perseel bied 'n groot verskeidenheid en die diens is flink en vriendelik. Ons het heerlik gekuier. Ons enigste klagte is die stort-oor-bad wat baie swak waterdruk gehad het. Die bad is ook baie glad en behoort 'n rubbermatjie te hê.

Jolanda N - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda N
Gesin met tieners

In 'n skoon, netjiese, veilige en rustige omgewing!

Sal verseker weer wil gaan. Alles is netjes en skoon en ons het altyd veilig gevoel. Almal was vriendelik en behulpsaam. Heerlik gerus!

Mitesh V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mitesh V
Gesin met klein kinders

Clean and safe but ...

I think you should check the quality of your facilities before leasing it as I was unhappy with the conditon of bathroom - with a broken toilet seat and shower.

Johannes K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleg begin, daar was geen warm water nie en dit kon eers om 20:30 aangeskakel word

Die badkamer veral die stort het aandag nodig, want die water spuit orals behalwe op 'n person en daar kort heelwat gloeilampe in die villa veral in die badkamer bokant die wasbak waar 'n person moet skeer.

Koos K - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K
Gesin met tieners

'n Baie lekker, veilige verblyf ... perfek om net te ontspan.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2012, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwYTgzYjM3LWFmNDUtNDJlZi04YjRkLTIzNWFmMGQwNDIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Villa 2012 San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -30.946439263914 30.291666984558
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!