LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2106 | LekkeSlaap
+14

San Lameer Villa 2106

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 2106, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2106 skuil in San Lameer Estate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die bewarea waarin beslaan 200 hektaar en daar is 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande. KwaZulu-Natal se Suidkus is 'n subtropiese paradys met pragtige plantegroei, wild en voëls, en daar is doendinge vir die hele gesin.

San Lameer Villa 2106 is 'n superieure eenslaapkamer-villa met 1 badkamer en slaapplek vir 2 mense. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. En daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en 'n wasmasjien. Die woonkamer het gerieflike sitplek en 'n TV met volledige DStv. En die leefarea lei na 'n stoep-area met sitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2106 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 2106, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 2106, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMmIzYjM4LTU5ZjktNGY5Yy05NzlhLTljOGYwMWRjMDc1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2106 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943532778859 30.290542895054
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!