LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2112 | LekkeSlaap
+70

San Lameer Villa 2112

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir San Lameer Villa 2112
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anneke N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke N
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig!

Die eenheid is pragtig en netjies. Lekker stoep en braai area reg by die stroompie, natuur in die estate is baie mooi. Strand is skoon en stil. Was heerlik!

Anthony C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend mooi en 'n besondere ervaring.

Die enigste beswaar is die afstand vanaf Noordkus, maar op sy eie sal enige tyd weer wil gaan.

Leonie D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal beslis weer teruggaan.

Vanaf R1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOTnHsHW8CN7eTqRieIXncAQVYMXJpBNTRPww6NnsrA9tp6woCN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 295  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 R61 San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.942859786549 30.29669880867
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!