San Lameer Villa 2301

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % off

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R530-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
San Lameer Villa 2301
Rates displayed are on a self-catering basis.

Spesiale Aanbod!*

*Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Belasting en Ekstras
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar, en sal binne 30 dae terugbetaal word minus enige breekskade en die toegangsfooi. Gaste moet asseblief hul bankbesonderhede voorsien wanneer hulle uitklok.
Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
'n Laat-uitklokfooi van R400 word van die breekskadedeposito afgetrek. Uitkloktyd is 10:00.
Neem asseblief kennis van die volgende heffings:
R30 per voertuig per dag vir die eerste 3 dae.
R100 per voertuig vir 4 tot 7 opeenvolgende dae.
R200 per voertuig vir 8 of meer opeenvolgende dae.
Die toegangsfooi per voertuig sal van jou terugbetaalbare breekskadedeposito afgetrek word. Dui asseblief met bespreking aan hoeveel voertuie jy gaan saambring sodat ons voorsorg kan tref vir toegangskaartjies.
Motorfietse en motorbote word nie op die landgoed toegelaat nie.
Let asb. op dat jy nie toegang tot die landgoed sal verkry mits jy die volle bedrag betaal het nie.
Gaan asb. die villa se inventaris na wanneer jy arriveer en meld enige breekskade by die kantoor by die hoofhek aan.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke, vadoeke, toiletrol en seep saambring.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Tensy 'n plaasvervangerbespreking vir dieselfde tydperk bevestig word, sal die deposito nie terugbetaal word indien gaste kanselleer of voortydig vertrek nie.

Gaste wat na San Lameer Villa 2301 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 R1 800 per nag (plek vir 4)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za