LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2306 | LekkeSlaap
+16

San Lameer Villa 2306

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2306, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 2306 is in San Lameer Landgoed geleë. Dit is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, die subtropiese paradys met wild, fauna, flora, voëls en iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel en spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Die villa het 2 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer het 2 enkelbeddens. Die villa het ook 'n kombuis met 'n ontbyttafel en 'n sitkamerarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volle DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met buitesitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2306 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2306, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 2306, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyYzQ0MDUzLTg4MTYtNDNjNi1hOTU3LTc1NWZmMGVmMDNkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 4) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2306 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943465437908 30.290453163179
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!