Southbroom Akkommodasie by San Lameer Villa 2402 | LekkeSlaap
+14

San Lameer Villa 2402

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: San Lameer Gholflandgoed, Lower South Coast Main Road, R61 , Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 2402 bied selfsorgverblyf op die San Lameer Gholflandgoed. Dié landgoed bied direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande, 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan. 'n hotel, 'n 5-ster-spa, bergfietsroetes en baie ander geriewe.

Dié villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea lei na die patio met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2402 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir San Lameer Villa 2402
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • San Lameer Gholflandgoed, Lower South Coast Main Road, R61 , Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2402 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: San Lameer Gholflandgoed, Lower South Coast Main Road, R61 , Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAViz1HfJMHiSsvlL8KBK3nPssycEYe0BukRgoVztUh1QDQeWd7W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 San Lameer Golf Estate Lower South Coast Main Road, R61 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 14:00 -30.94259 30.29758
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za