LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2412 | LekkeSlaap
+22

San Lameer Villa 2412

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir San Lameer Villa 2412
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Danie J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Pragtige tuine, fantastiese geriewe en baie veilig. Heerlike vakansiebestemming!

San Lameer spog met 'n paradys. So pragtig en word puik in stand gehou! Geriewe is fantasties!

Chantel V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Gesin met klein kinders

Heerlik! Goed gerus.

Netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Goeie kwaliteit beddens ens. Skoon en privaat.

Frikkie W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie W
Gesin met tieners

Netjies en goed uiteengesit.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Daaglikse skoonmaak was baie goed. Die diens toe die toilet geblok was, was baie goed. Sal die eenheid definitief aanbeveel.

Adéle V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V
Gesin met klein kinders

Wonderlike eenheid en baie goed toegerus!

Dit was 'n wonderlike eenheid wat baie goed toegerus is. Dis baie modern en lekker leefeenheid. Ons het al baie by San Lameer gebly maar die eenheid was een van ons gunstelinge!

San Lameer Villa 2412's terugvoer

Baie dankie vir die postiewe terugvoering.

San Lameer Villa 2412
Ruhan M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhan M
Saam met vriende

Small but cosy.

We had a wonderful long weekend @ 2412. The unit had air-conditioning in all rooms. All utensils in the kitchen you can think off and more. Will definitely visit the unit again.

Chris D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Lekker gewees, was ‘n paar goed wat ons verontrief het.

Kluis sleutel was nie beskikbaar nie - het vooraf navrae gedoen oor kluis en was gesê dat daar ‘n kluis is met ‘n sleutel. Het self op die derde dag by die bediende ‘n sleutel gekry van haar sleutels af - sy het die verkeerde sleutels by haar. Die skoonmaker was glad nie toegewend met skoonmaak tye nie - eerste dag 10:00 gekom, tweede dag wou sy 08:00 die oggend kom omrede die eienaar by San Lameer was en hy haar sekere tye by sy eenheid wou hê. Ek het haar laat weet dis te vroeg - 10:00 is ‘n gepaste tyd vir ons aangesien ons op vakansie is. Marie-Louise is in kennis gestel en het laat weet dat die skoonmaker elke dag 10:00 sou kom - die skoonmaker het egter elke dag middagete eers daar aangekom wat baie ongerieflik was veral agv die weer.

Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2412, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5ODk5NmVjLTQ1MjEtNDI3Zi1iNjU3LWU0ZDczYWUwODlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Villa 2412 San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.942410625514 30.297524559525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!