San Lameer Villa 2502
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 350R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 2502 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 ha-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, swembaddens en tennisbane, luukse villas en direkte toegang tot 2 ongelooflike Blouvlagstrande.
Dié villa het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 6 jaar en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklik sitplek en 'n TV met stroomdienste. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 2502 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 442
Jaar gelys 9
Ligging
- San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2502 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom