LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2506 | LekkeSlaap
+16

San Lameer Villa 2506

4 resensies
Selfsorg
San Lameer Villa 2506
was R1 195
Vanaf R896
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Addisionele fooie sluit die volgende in: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef. Dit sal terugbetaal word binne 'n week nadat jy uitgeklok het, mits daar geen skade is nie. 'n Eenmalige administrasiefooi van R350 word per bespreking gehef. Die San Lameer Landgoed het 'n toegangsfooi per voertuig. R60 vir 2 dae R90 vir 3 dae R100 vir 4 tot 7 dae R200 vir 8 dae of langer Linne word voorsien en word slegs vervang vir verblyf langer as 5 dae. Badhanddoeke word voorsien en elke Maandag, Woensdag en Vrydag vervang. Ekstra linne en handdoeke kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Sekere DStv-kanale ingesluit. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Skoonmaakdiens: Buite seisoen: Beperk tot slegs Maandag, Woensdag en Vrydag. Indien gaste addisionele dae benodig, moet ons daarvan ingelig word, aangesien dit teen 'n ekstra fooi gereël kan word. Mid-en Hoogseisoen (Langnaweke en skoolvakansies): Daaglikse skoonmaakdiens, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Landgoed-huisreëls: Deur hierdie eenheid te bespreek, aanvaar gas die bepalings en voorwaardes, sowel as die huisreëls van die landgoed wat besoek word. Motorfietse word nie op die landgoed toegelaat nie en daar moet vooraf gereël word om die motorfietse op die landgoed te parkeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 195
Vanaf R896
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2506 , San Lameer-landgoed, Laer Suid-kuspad, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNjkyZmVkLTY1MGMtNGE0Ny04OTg2LTMzNjczNDA5YTA2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 195, nou Vanaf R896  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Villa 2506 San Lameer Estate, Lower South Coast Road 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.942033911233 30.297170877457
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!