Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2513

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 442

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir San Lameer Villa 2513
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Colleen H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to unwind and relax.

Amazing! The villa had everything we could need, and it was so peaceful there. The staff were super friendly. We were spoilt to a special dessert one evening for our anniversary dinner at the hotel. We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumarie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumarie M
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, lekker gerus!

Ja, ons het dit baie geniet. Voorstel: die dubbelbedmatras "val in" as mens daarop lê. Ek vermoed dit sal vervang moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sugen P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sugen P
Gesin met klein kinders

Excellent stay.

Clean and tidy and very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumarie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumarie M
Gesin met klein kinders

Die Villa se meubels het perfek gepas by 'n see vakansie. Al die mense wat daar werk is vriendelik en hulpvaardig.

Geen verdere kommentaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en heerlik om daar te woon. Die personeel is vreeslik vriendelik.

Die eenheid was skoon en presies wat ons verwag het. Personeel is vriendelik en absoluut veilig. Die enigste probleem was dat die WiFi wat nie gewerk het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ontspannend en baie rustig.

Dit was was baie meer as wat ons verwag het. Onkostes beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie lekker gekuier. Baie fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil, veilig en bekostigbaar.

Die ligging is great. Plek is stil en veilig. Ons sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, convenient, clean, great value.

This was our first stay at San Lameer and Apartment 2513 was the perfect place for us to relax and come home to. It had every necessity and is situated within walking distance of the beach. We had a great time and would book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshegofatso S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tshegofatso S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could have been better. I am saying no unless the fridge is fixed. That the only big issue for us.

The fridge is faulty and made noise throughout. And then there was load shedding which we accept is not the fault of the owner. No champagne glasses (not critical but important). The optional bunk bed made the room crampy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker ondervinding. Pragtige plekkie. Sal definitief weer soontoe gaan.

Ons het twee aande gebraai, 'n leë bak of twee en 'n vleisbak sou baie welkom gewees het. Daar is bietjie min sulke tipe bakke beskikbaar gewees. Geen oond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grietha D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi, skoon en gerieflik.

Dit was 'n ongelooflike lekker kuier gewees. Sal nooit weer op 'n ander plek vakansie hou aan die Suidkus nie. Het veilig gevoel en eenheid is elke dag gediens was netjies en skoon. Sal dit aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suehanna G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suehanna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Had a lovely stay. Villa 2513 is well equipped. Wish we could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R975
R975 R731
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R975 R731
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R975 R731
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Villa 2513, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdmD7tj4SZ4IFPlxgzXAIIVRyEVpSoyJKZLkCQKdUiZxbU5tcGS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R731 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 San Lameer Villa 2513 Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.942004123225 30.297683573433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem