Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 2519 | LekkeSlaap
+8

San Lameer Villa 2519

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa, Laer suid-kus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 025 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2519 is op die San Lameer Landgoed. Dié landgoed is aan die suidkus van KwaZulu-Natal en verskeie wild, fauna, flora en voëls kan in dié subtropiese paradys gesien word en bied iets vir die hele gesin. Die 200-ha bewarea spog met 'n 18-putjie kampioenskap gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant, kroeg luukse villas en direkte toegang tot 2 fantastiese blouvlagstrande.

Dié studio-woonstel beskik oor 'n kombuis, slaaparea, leefarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyt hoekie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n bank.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2519 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa, Laer suid-kus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 025
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 025
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa, Laer suid-kus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlhmeNRf4aCTx8JKYM0LT0m977Ywqs5cQ9LaMYc9zcpd154419k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 025  per nag (plek vir 2) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943599065864 30.290434981233
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za