LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2809 | LekkeSlaap
+23

San Lameer Villa 2809

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2809, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 625 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 2809 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, waarvan een en suite is, 'n oopplan-sitkamer en -eetarea, en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 4 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die villa beskik ook oor lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Verder het die villa 2 patios en gaste het toegang tot houtskool en gasbraaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2809 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2809, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 625
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 625
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2809, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NmNjODA0LTA0ZTItNDNlNS1hOWU5LTA3ZjFhOTkyMjI4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 625  per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2809 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -30.943547627117 30.290469378233
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!