San Lameer Villa 2914
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 2914, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 625 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 2914 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dis 'n 200 ha-natuurbewarea met 'n 18 putjie-gholfbaan, hotel, spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot die Blouvlagstrand.
Dié villa het lugversorging, slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n dek met stoepmeubels en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 2914 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 2914, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 2914, Laer-Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom