Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3007

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3007, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 3007 is in San Lameer Landgoed. Hierdie subtropiese paradys met wilde diere, fauna, flora en voëls is aan die KwaZulu-Natal se suidkus. Die 200 ha-natuurbewarea spog met 'n 18-putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige blouvlagstrande.

Die villa bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Gaste in die slaapkamers deel 3 badkamers met baddens en storte.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoeparea met 'n buitenshuise etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en privaat swembad. Een van die slaapkamers lei ook na 'n Jacuzzi.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3007 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3007, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3007, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA895414c2f821647b243880ad8fac10451afa7a49213d21158a1ffcd596ce797927780bc8614b21719503a380c8643d417d37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3007 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.945329969306 30.298678552672