San Lameer 3008 - 4 Bedroom Classic
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3008, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
San Lameer 3008 - 4 Bedroom Classic is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié subtropiese paradys is vol wild, plante, voëls en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en 'n kroeg, asook luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die huis het 'n omsetter vir die hele eenheid en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Hierdie vierslaapkamer-villa het lugversorging, 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n ronde tafel met sitplek vir 8 gaste. Die villa het ook 'n tuimeldroër en watertenk.
Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in die sitarea. Die leefarea lei na die stoepareas met buitemeubels en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer 3008 - 4 Bedroom Classic sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Jaar gelys 7
Ligging
- San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3008, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3008, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom