Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3126

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 3126, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 730 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 3126 is in die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 200 hektaar groot en beskik ook oor 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Dié drieslaapkamervilla het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer.

Die selfsorgkombuis is goed toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv en DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n onderdakpatio met 'n etenstafel en sitplek, asook 'n ingeboude braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3126 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir San Lameer Villa 3126
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 3126, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 3126 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 730
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 3126, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b266fec4bd3932d8410ba5df8b8aa9aa4a1c24876110a4d25294c6cd423ed45fd4f2fd09d4ec801c50ae33bc84bef2acdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 730 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3126 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943502 30.290312758266