San Lameer Villa 3404
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3404, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 730 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 3404 is op die San Lameer-landgoed aan die KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dit is 'n subtropiese paradys wat ryk is aan wild, fauna, flora en voëllewe, en bied vermaak vir die hele gesin. Hierdie 200 ha-bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskap-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.
Dié drieslaapkamer-villa het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat ideaal vir 'n skemerkelkie is en gaste kan ook die uitsig oor die lowerryke omgewing geniet. Daar is ook 'n ekstra Weber-braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan by die landgoed se gemeenskaplike swembad afkoel of die pragtige uitsig geniet. Daar is ook 'n tuine wat ideaal vir pieknieks is. Verder is daar 'n kinderspeelarea, fietse wat gehuur kan word, 'n visdam en 'n voëlkykdam. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area's en voetslaanroetes.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 3404 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Jaar gelys 7
Ligging
- R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3404, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Landgoed, San Lameer Villa 3404, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom