Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3407

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 650 R1 988 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 3407 is 'n gerieflike gemeubileerde huisie met slaapplek vir 8 gaste. Dit is in 'n stil area van San Lameer Gholflandgoed, naby die rivier.

Die eenheid het 'n draagbare omsetter vir die mees noodsaaklike items tydens beurtkrag, asook 'n paar batteryligte en 'n eenplaat-gasstoof. Daar is ook 'n watertenk.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke voorsien.

Die moderne kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee-en koffiemaakgeriewe, asook 'n etenstafel vir 8 gaste. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, en die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe. Die eenheid het ook WiFi.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, restaurante, asook 'n spa, en is naby die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3407 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir San Lameer Villa 3407
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 442

Jaar gelys 9

Ligging

  • San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 3407 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
R2 650 R1 988
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 650
R2 650 R1 988
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATboBAs2pHHQemJTg30tJ68nmrnMroTf7JqkNAmFSVvMtg25qo3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R1 988 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.944812735516 30.30080108581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem