San Lameer Villa 3506
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 3506, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
San Lameer Villa 3506 is op die San Lameer-landgoed geleë. Dié subtropiese paradys is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en spog met wild, fauna, flora en voëls - iets vir elkeen in die gesin. Dié natuurbewarea van 200 hektaar het 'n kampioenskap-gholfbaan met 18 putjies, 'n hotel, spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 lieflike Blouvlagstrande.
Die villa het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Die villa beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n bad. Twee van die slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en al die slaapkamers het lugversorging. Gaste moet hul swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Die villa het sonstoele en 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 3506 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 66
Jaar gelys 7
Ligging
- R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 3506, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 3506, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom